Vanjaar se Hobby-X word van 4 tot 7 Mei 2023 by die Kyalami-renbaan in Johannesburg aangebied.
Franse komponiste se werk in Pretoria uitgevoer
Ravel en Debussy se kamermusiek het die era van Impressionisme in kunsmusiek gevestig.
Skrywerjoernalis se blitsverkoperboek nou te sien in teater
Hierdie is nie ʼn verhaal van selfbejammering nie, dit is een van val, opstaan, val en vorentoe beur, kop omhoog.
Kom sokkie saam met Maroela Media!
Kom sokkie saam met Maroela Media en Kurt Darren van 8 tot 11 Maart 2024 op die splinternuwe MSC Splendida wat vanaf Durban na die Portugese Eiland gaan vaar. Daar word gepoog om dié boot te vul met die meeste Super Sokkie-gaste nog!
Landbou-ekspo gehou in hartjie van Magaliesberge
Landbou-liefhebbers en -entoesiaste kan hul vere regskud vir ’n plaasopskop en landbouskou wat eersdaags in die hartjie van die Magaliesberge gaan plaasvind.
Ann van Dyk: Pioniervrou en bewaarengel van jagluiperds
Maroela Media het by die bekendstelling van die Ann van Dyk-museum gaan kuier.
Wildman wéér by HuntEx 2023
Daar is iets vir almal by HuntEx, van beginners tot ervare jagters en buitelugliefhebbers.
Niël Rademan verenig mense, musiek by Suidoosterfees
“Ek glo in verskeidenheid, maar voel altyd onder ʼn klassieke sambreel tuis.”
Wen: Vyf dubbelkaartjies na Lekkerland Carnival op die spel
Vyf gelukkige lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie na die Lekkerland Carnival op Saterdag 13 Mei by die Botaniese Tuin in Pretoria wen.
Luister: Blyspel geskoei op musiek van Queen het gehore op hul voete
Dirk Joubert en Nadine Grobbelaar, lede van die “We Will Rock You”-rolverdeling, gesels in Maroela Media se ateljee oor dié musiekblyspel.
Wen: Balletdansers vier geskiedenis, erfenis by Staatsteater
Drie Maroela Media-lesers staan die kans om elkeen ʼn dubbelkaartjie vir “The Gold Rhino of Mapungubwe Ballet” te wen wat in April by die Staatsteater te sien is.
Bekroonde gospelsanger kom toer in SA
“Dit is vir ons ʼn absolute voorreg om ʼn ikoon in die gospel-musiekbedryf weer na Suid-Afrika te bring.”
Paasfees-pret in jou omgewing
As jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry tydens die Paastydperk, maar steeds wil seker maak dat jy en jou gesin hope pret het, is hierdie lys van doen-dinge reg oor die land vir jou.
Teaterstuk plaas randfigure, maan in die kollig
“Jessie, die man en die maan” is vandeesweek op die KKNK in Oudtshoorn op die planke.
Marion Holm op pad om KKNK-gangers te laat skater
“Die plakkaat het nog die oorspronklike vertoning se foto op, so dit lyk miskien ʼn bietjie hartseer. Ek belowe egter die vertoning is alles behalwe dit!”
‘Magda Louw’ kies koers verhoog toe, nóg ’n reeks op pad
“Die gevoel van die reeks gaan dieselfde bly: lag met ’n traan …”
Van Der Aven slaggereed om musiekdrome uit te leef
As gebore en getoë Karoolinge is dit vir dié driemanskap ʼn spesiale geleentheid om eersdaags op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op te tree.
Kom gesels saam oor Langenhoven se ‘Loeloeraai’ by KKNK
“Langenhoven was sy tyd baie ver vooruit. As die mens in 1923 na Loeloeraai sou luister, sou ons nie vandag in so ʼn groot ekokrisis gewees het nie.”
Vier Paasfees met dié konserte
Maroela Media gee ʼn voorsmakie van teaterproduksies en klassieke musiekvertonings wat in April op gehore wag.
Dirk Meerkotter-kuns in Pretoria uitgestal
“Ons het ʼn behoefte daaraan om my pa se lewe en sy kuns te vier, en wat is dan beter as om dit op hierdie manier te doen.”