Dag & Nag

MarNet Die uiteenlopende tweeling, Johannette en Marise, is terug met ‘n splinternuwe polsende dansalbum soos net die tweeling kan!!!! MarNet bring aan hulle aanhangers ‘n…

Stywe lyne

Zak van Nierkerk Zak van Niekerk het geen bekendstelling nodig nie. Zak is die man wat van Lekkerkry; Byt My, Tommy Dippenaar en vele ander…

Sersant

Vaatjie Ons het hom leer ken in Afrikaanse films soos Poena is Koning, Ouma se slim kind, Vaatjie sien sy gat en Stoute boudjies, maar…

24/7/365

Suid-Afrika se eerste Idols-wenner Heinz Winckler bied na nege jaar in die musiekbedryf sy vyfde album 24/7/365. Die album met sewentien snitte sluit in die ballades 1001 Soene, Ek soek jou en Wat jy nooit sal vergeet nie.

Wees lig

Juanita du Plessis Juanita du Plessis is na vier jaar terug met haar nuutste geestelike album Wees lig. Dit kom na die groot sukses van…

Charlize Berg

Charlize Berg Charlize Berg het kitsbekendheid verwerf na die sukses van haar en Heinz Winckler se duet You and I. Haar debuutalbum kom kort nadat…

Ek wil jubel

Willie Joubert Willie Joubert se splinternuwe album Ek wil jubel bevat 18 opheffende geestelike liede tot eer van sy Skepper. Die album volg op bekroonde…

Ek val vir jou

MoniQue Ek val vir jou is die debuutalbum van MoniQue. Die album, met 19 snitte, bevat hoofsaaklik splinternuwe diskonommers in Afrikaans, met daarby ‘n aantal…

Afri-Talia

Alhoewel hy nog nooit in Suid-Afrika was nie, sing jong Cristian Mangano met passie Afrikaanse treffers wat kort sedert die vrystelling van die album reeds deur die land dreun, maar hy sing in sy moedertaal, Italiaans.