“Ons marsjeer jou plek binne, bring vermaak, hoop en herstelwerk – en dan marsjeer ons na die volgende plek.”
Luister: Grondkwessie inspirasie vir sanger se nuwe lied
“Dit was uit frustrasie en moedeloosheid wat ek die liedjie geskryf het. Ek is nie ʼn politikus nie en kan niks doen aan ons geval in hierdie stadium nie, so hierdie lied is net my klein bydrae.”
Ongekende belangstelling in Strandfontein-fees
“Die fees raak net elke jaar groter en groter.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 20 Augustus 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Oppikoppi: Feesgangers loop deur onder selfoonsindikaat
Altesaam 81 selfone is tydens die fees gesteel, waarvan 23 aan hul eienaars terugbesorg is.
Luister: Egpaar wil inspireer met hul sang
“Nadat Liezel en haar twee kinders se pad met tragedie gekruis het, het hulle saam besluit om ’n nuwe begin te maak.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 13 Augustus 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Wen: ‘Kraakvars Classics’ weer in Pretoria aangebied
‘Kraakvars Classics’, met sangers soos André Schwartz en Henry van Dyk, is ʼn opwindende ligte klassieke musiekproduksie vir die kieskeurige musiekliefhebber. Twee gelukkige lesers staan elkeen die kans om ʼn dubbelkaartjie te wen na dié konsert.
Luister: Wynand Strydom vereer Koos Doep
“Skielik is jy vry is net een van daardie liedjies wat universeel is. My pa het gely weens kanker en toe hy oorlede is, is hy vrygemaak van die seer.”
Pienkvoet, nuwe projek op tafel vir gewilde sanger
Dié projek is egter nie die enigste nuwe baba in sy lewe nie.
Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 6 Augustus 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Jennifer Zamudio sing met goue klanke
Haar boodskap aan haar aanhangers is eenvoudig: “Dankie vir elke oor wat luister – julle gee my die geleentheid om te doen waarvoor ek so lief is.”
Gewilde SA-groep open vir Guns N’ Roses
Die groep het nege albums vrygestel en is vir vyf Sama-toekennings vir beste rockgroep benoem.
Sanger en sepiester se solo-album tref die rakke
“Ek kry so ʼn warm gevoel as ek dink aan die pad wat ons saam gestap het. Daar was net soveel liefde wat almal in die projek gesit het.”
Plaaslike sanger gekies vir internasionale veldtog
“Dit is nie elke dag dat ʼn Suid-Afrikaanse kunstenaar die geleentheid kry om internasionaal op hierdie platform te verskyn nie.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20 – 30 Julie 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Luister: Nuwe album getuig van Jan Blohm se reis tot selfaanvaarding
“Ek het besef dit is omdat ek nie altyd baie van myself hou nie. Daarom moes ek myself aanvaar en leer lief wees vir myself en mooi wees met myself en myself vergewe vir dinge.”
Wen: Stap saam met Bobby en Karlien in hul skoene
Karlien en Bobby van Jaarsveld deel ʼn staaltjie uit hul verhoogproduksie ‘In Ons Skoene’. Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié vertoning wen. Kyk hier en skryf in:
Kunstenaars in Bloem vind baat by musikant se hartsprojek
Die sanger en sy vrou wil vir kunstenaars die vaardigheid gee om tot hul volle reg te kom.
Luister: In Karlien en Bobby se skoene
“Mense daar buite het ʼn vreeslike wanpersepsie van ons lewens en ek dink dit lyk vir hulle baie keer baie “glamorous” van buite.”