“As jy nie lus kry om te dans saam met hierdie jolige spulletjie nie, moet jy dalk die volumeknoppie net nóg ’n bietjie opdraai!”
Video: Jay oor hoe sy kinders sy lewe verander het
Die sanger Jay du Plessis vertel openhartig hoe sy vier bulletjies sy lewe verander het én deel oulike en nuttige ouerskapwenke in ʼn video.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 14 Mei 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Video: Elizma Theron se boodskap aan ma’s op Moedersdag
“Om mamma te wees, is nie altyd maklik nie, en die verantwoordelikheid oorweldig my soms, veral omdat mens nooit weet of jy dit reg doen nie.”
‘Francois van Coke en vriende’ op een verhoog in Pretoria
“Dit is die grootste ding waaraan my eie naam as solokunstenaar gekoppel is nog ooit, so ek hoop die mense sal kom kyk.”
Sangeres vertel in liedjie oor seer ná broer se dood
“Hoewel die liedjie my aan die dood van my broer herinner, kan mense uit verskeie verwysingsraamwerke met die lirieke identifiseer.”
Bederf jou ma met dié Moedersdag-kamerkoorfees
Los die sjokoladehartjie – koop vir haar ’n kaartjie!
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 7 Mei 2018
Wie is dié week in die gesogte no.1-posisie?
Peach die musikant nie nét sy pa se seun
“Dit is vir my so vreemd as mense na my verwys as Oubaas se seun. Sover ek weet bly Oubaas se seun op Garies.”
Nóg ʼn internasionale sanger in ‘Classics’ te sien
Die musikale skouspel ‘Classics is Groot’ word as wêreldklas bestempel en die kreatiewe regisseur van die vertoning beloof dat gehore vanjaar net die beste spesiale effekte en choreografie kan verwag.
Bekende in musiekkringe sterf
“Hy het baie vinnig agteruitgegaan.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 30 April 2018
Ná gisteraand se Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë geklim.
Video: Ghoema-wenners vertel oor goue aand
Die wenners van die gesogte Ghoema-musiektoekennings het Sondagaand hul opwinding met Maroela Media gedeel. Kyk hier wat sê Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr, Jo Black en Elandré oor hul toekennings – én kyk uit vir die blapse!
Ghoema-toekennings 2018: Jo Black maak skoonskip
Die groot wenner van die aand was Jo Black. Geliefde Afrikaanse sangers soos Caroline-Grace, Kurt Darren en Riana Nel het almal ʼn draai op die glanstapyt gemaak.
Ghoema’s 2018: Sterre gaan vanaand vir goud
Die Ghoema-musiektoekennings word vanaand regstreeks vanuit die Theatre of Marcellus by Emperors Palace op kykNET, DStv-kanaal 144, gebeeldsaai. Willem Botha en Jo Black open die geleentheid.
ABBA neem nuwe musiek op
“Dit was asof tyd stilgestaan het en ons net op ’n kort vakansie weg was.”
Luister: ‘Die gawe om engele te kan sien’
Bottomless Coffee Band het by Maroela Media gekuier om meer te vertel oor hul tweede album, Anthelia, en verklap ook wat dié naam beteken.
Brendan Peyper deel dubbele goeie nuus
“Toe ek eers besef het watter groot geleentheid dit is, het ek dadelik vir die geleentheid gespring.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 23 April 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Luister: Hennie en sy kitaarkêrels maak Kalahari-skoffelmusiek
Met meer as 22 albums en drie DVD’s op hul kerfstok, wéét hierdie manne hoe om gehore aan die skoffel te kry.