Wie neem dié week die nommer een-posisie in?
FAK-sangbundel internasionaal bekendgestel
Die geleentheid het by die Lotto Arena plaasgevind.
Vyf trots Afrikaanse musiekfeeste voor Julie
Of jy nou van rockmusiek, sokkietreffers of goue oues hou ─ dié feeste bied beslis iets vir jou!
Gauteng Opera sluit deure ná 18 jaar
“Dis die einde van ʼn era. ʼn Ontsettende hartseer maar werklike einde.”
Video: Steve se ‘redgebed’ vir Suid-Afrika
“Ek is dalk ʼn groter sondaar as Christen, maar ek kan soveel vermag met my mense langs my, my kultuur agter my, my taal in my en my Skepper aan die stuur.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 5 Maart 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Video: Bok en Robbie se ‘droogteliedjie’-video is hier
Die voortslepende Kaapse droogte lê hulle na aan die hart, sê die Afrikaanse sangers Robbie Wessels en Bok van Blerk. Daarom het hulle onlangs saamgespan om ʼn duet oor dié droogte op te neem – en nou is die musiekvideo vir die liedjie pas vrygestel.
Eerste kykie: Joshua, Lizandra-duet vertel van ‘weerloosheid’
“Soms, veral in die gejaag van ons daaglikse bestaan, kyk ons na mekaar sonder om mekaar raak te sien. Om weerloos voor iemand te wees, is nie maklik nie, maar dit is in daardie plek van oorgee waar ons mekaar begin vind en waar lewe kan begin.”
Sangers span weer saam vir duet – dié keer vir droogte
“Selfs al is droogte nie nou vir jou ’n krisis nie, was jy al moontlik in ’n droogtesituasie of die een of ander natuurramp waar jy net vir God se genade kon bid vir ingryping. Al het ons baie verskille, hou ons daarvan om saam te staan in tye van nood.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 26 Februarie 2018
Wie is dié week in die nommer 1-posisie?
Video: Jong musikantjie terug met ‘konsertina-kaskenades’
Hy het ʼn groot liefde en talent vir musiek en het op vierjarige ouderdom vir die eerste keer ʼn instrument in sy hande gehou.
Skryf nou in vir ATKV-Applous 2018
Die ATKV-Applouskompetisie word vanjaar vir die 41ste keer aangebied.
Wen: Trio dié Sondag in Brooklyn-teater
’n Trio speel Sondag 25 Februarie werk van Sjostakowitsj, Arensky, Mendelssohn en Pretorius in die Brooklyn-teater in Pretoria. Drie gelukkige lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen na dié uitvoering.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 19 Februarie 2018
Twee kunstenaars wat dié week uitstaan in die Top-20 is Jo Black en Kurt Darren.
Luister: Jack Parow oor ‘liefdesbrief vir Suid-Afrika’
“Ek is trots daarop om Afrikaans te wees en ek is trots daarop dat ek reg oor die wêreld kan gaan en die taal soveel as moontlik bevorder, en dit in die beste lig te stel wat ek moontlik kan,” sê Parow.
Video: Steve, Jak sing saam
“Mans moet leiers wees in ’n land soos Suid-Afrika met baie onsekerhede, en soms is dit nodig om te besef wat regtig belangrik is.”
Wen: Bottomless Coffee Band by die Oude Libertas-teater
Vyf gelukkige Kaapse lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie wen vir die vertoning van die Bottomless Coffee Band by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 12 Februarie 2018
Wie is dié week in die no.-1 posisie?
‘Getroud met Rugby’-akteur deel van nuwe sanggroep
“Ons is mal oor wat ons doen, maar die kruis wat ons as kunstenaars moet dra, is die tye weg van ons huise en kinders af.”
Robbie Wessels beleef allermins droogte met ‘Woestyn’
“Ek is baie dankbaar vir die Here vir my talent.”