“Met ʼn goeie stem en sin vir musikaliteit het hy inderwaarheid vir hom ʼn plek in die Afrikaanse musiekwêreld losgesing,” skryf Johan Myburg.
[Video] Taylor Swift onttroon Adele met nuwe musiekvideo
Die sangeres se sukses kan grotendeels te danke wees aan die omstredenheid van die “Look what you made me do”-musiekvideo.
‘Afrikaans is groot’ deel opwindende nuus
“Afrikaans was beslis nog nooit só groot nie,” sê Brendon Hargroves, uitvoerende vervaardiger van Afrikaans is groot.
[Video] Sewejarige wonderwerkie het gehoor gaande
Die sewejarige Abigael Beckmann het die gehoor Sondag gaande gehad toe sy aan ʼn baie spesiale “encore” deelgeneem het by die Capital Singers se vertoning in die Staatsteater in Pretoria.
[Video] SA sanger slaan platekontrak los met FB-video
Die video is intussen al bykans een miljoen keer op sosiale media gekyk.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 28 Augustus 2017
Monique Steyn, Appel en Saarkie maak dié week hul toetrede tot die Top 20.
[WEN] ‘Altyd in my drome’ by die Brooklyn-teater
“Dis ’n stukkie toentertydse sentiment aangebied in eietydse teatervorm en is vermaak vir die hele gesin.”
[Video] ‘Kaleidoskoop’ vier die lente
Kom vier fees saam met Kaleidoskoop by die Lente-vertoning op 1 September 2017.
[Wen] Karlien van Jaarsveld by die Blou Hond-teater
Die sangeres en aktrise Karlien van Jaarsveld is op 30 Augustus by die Blou Hond-teater in Pretoria te sien.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 21 Augustus 2017
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
Die nuwe Rockwood-teater vat jou terug in tyd
Die Barnyard-teater in Pretoria se naam het op 1 Junie amptelik verander na die Rockwood-teater.
Bruide wil nie dié liedjies hoor nie
Hier is die liedjies wat bruide nie op die beste dag van hul lewens wil hoor nie.
Sluit jou Sondag af met ʼn rustige ‘Piekniek & musiek’
Die eerste van dié konserte vind Sondag 12 November plaas met Elvis Blue op die verhoog.
[Video] ‘Klikkerland’ beloof pret-maniere om kinders te leer
Huppel Hoepel, Boebel Babbel, Woepel Wappel, Rimmel Rammel, Tink Tinkie en Liela Loela is hier om te bly. Dié karakters van die Ghoema-benoemde kinderreeks, Klikkerland, met sy kleurvolle karakters en prettige opvoedkundige aanslag, is pas terug vir ʼn vierde aflewering.
Luister: Willem Botha: ʼn Boodskapper vir die liefde
“Lag meer en sien eerder die positiewe in die lewe. Ja, daar is baie donker en negatiewe dinge in ons land en in die lewe, maar ek verkies om eerder die mooi in iets of iemand te sien. Ek glo regtig wat jy insit, sal jy terugkry.”
[Video] Leer jou kinders sing-sing
Die DVD takel onder meer onderwerpe soos die aanleer van die alfabet, padveiligheid, seisoene en higiëne.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 14 Augustus 2017
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
[Luister] Nataniël terug in volle glorie om 30 jaar te vier
“Vanjaar maak ek jou dood. Ek gooi vir jou met my ‘mic’.”
[Video] Aardklop: Kies ʼn feeskarakter en kom hou fees
Of jy nou ʼn feesflerrie, ʼn Sannie-smulpaap of ʼn boekie-bokkie is, vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom gaan iets vir jóú bied: die unieke en diverse feesganger wat om welke rede ook al dié fees ondersteun.
Video: Ruan en Franja: Kaalvoetkinders van Namibië
“Ons wil soveel moontlik as moontlik optree, sodat mense ons as individue kan leer ken.”