Die sanger en liedjieskrywer Ampie is saam met die groep in dié liedjie te hoor.
Video: 1 000 SA’ners sing die volkslied
ʼn Video van een duisend Suid-Afrikaners wat die volkslied sing is op sosiale media vrygestel as deel van #AnthemChallengeRSA.
Musiekvideo: Carma se ‘Oase’ voed jou siel
Met hierdie liedjie wil Carma mense se harte aanraak met die boodskap dat elke donker tyd tog met groei gepaardgaan.
Video: Aanhangers te sien in Die Heuwels se nuwe musiekvideo
“Hierdie liedjie is op ʼn warm dag langs ʼn hotelswembad in Pretoria gebore.”
Drie van die Bestes hou e-konsert
Raak die reis van die sitkamer na die kombuis nou vervelig? Optog! sorg weer die naweek vir opwinding in jou woonkamer met ʼn e-konsert deur Drie van die Bestes.
Video: Janie Bay vra vergifnis met jongste enkelsnit
“Met hierdie liedjie en ook die video deel ek my gevoelens oop en bloot. Dit is nooit te laat om jammer te sê nie.”
Robbie Wessels maak die litte los met nuwe enkelsnit, album
“Ek sit soveel keer en tob oor goed waaraan ek niks kan doen nie, pleks ek maar in daardie tyd gedans het!”
Video: Elandré balanseer werk en speel in nuwe musiekvideo
“Hou aan werk, en hou aan klim, maar vat so elke nou en dan tyd vir jou en jou hartsmense.”
ʼn Musiekster om dop te hou: Dewald
“As ek op die verhoog is, voel dit nie soos werk nie.”
Video: Jack Stone sing nou in Afrikaans
Die musiekvideo vir die snit is vandag (Donderdag) heel eerste op Maroela Media te sien.
‘Die Oorwurms’ bied vars oudio-stories, musiek vir kleuters
Elke storie bevat ʼn bypassende liedjie, feite en aktiwiteite soos inkleur en luisteroefeninge. “Dit is speels, kleurvol en eenvoudig.”
Kurt, Elandré, Van Coke hou aanlyn konsert
“Die beste ding omtrent hierdie webvertoning is dat al die ondersteuners van reg oor die wêreld op dieselfde tyd saam na ’n vertoning kan kyk.”
Bernice West kraai steeds koning op Top-20
Karen Zoid, Early B en Neil Sandilands klim hierdie week ʼn paar plekke op die trefferparade.
Video: Ricus Nel skakel sy ‘Bosveld TV’ aan
“Dit maak nie saak hou oud jy is, vir ʼn vuurtjie bly jy altyd lus.” Só sing Ricus Nel in sy jongste musiekvideo.
‘Die Kontrak 2’: Ontmoet die aanbieders
Vanjaar spog die program, wat op e.tv sal uitsaai, met drie splinternuwe aanbieders.
Musiekvideo: Emil Paul leef nou vir die reën
Sien jy die storm wat daar is om jou te breek, of sien jy die reën wat jou help om te groei?
Nadia Vorster se enkelsnit: ‘Charging Bull’-beeld in New York inspireer haar
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Woensdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Andrea Bocelli se Paaskonsert laat spat rekords met kykergetalle
“Vir ʼn kunstenaar is die gebeurtenis iets waarvoor ʼn mens jou lewe opoffer en vir ʼn gelowige was dit vir my net ʼn verdere bevestiging van die welwillende glimlag waarmee die Hemelse Vader na sy kinders kyk.”
President Karen slaggereed om weer Zoid-kabinet in te huldig
Die sesde seisoen van dié gewilde reeks begin vandag (Donderdag) op kykNET uitsaai.
Geniet grootste plaaslike musiekkonserte in jou sitkamer
Die splinternuwe video-stromingsdiens sal Vrydag afskop met die stroming van verlede jaar se Afrikaans is Groot- en Classics is Groot-konsert.