Karen Zoid, Early B en Neil Sandilands klim hierdie week ʼn paar plekke op die trefferparade.
Video: Ricus Nel skakel sy ‘Bosveld TV’ aan
“Dit maak nie saak hou oud jy is, vir ʼn vuurtjie bly jy altyd lus.” Só sing Ricus Nel in sy jongste musiekvideo.
‘Die Kontrak 2’: Ontmoet die aanbieders
Vanjaar spog die program, wat op e.tv sal uitsaai, met drie splinternuwe aanbieders.
Musiekvideo: Emil Paul leef nou vir die reën
Sien jy die storm wat daar is om jou te breek, of sien jy die reën wat jou help om te groei?
Nadia Vorster se enkelsnit: ‘Charging Bull’-beeld in New York inspireer haar
Die musiekvideo vir die liedjie is vandag (Woensdag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Andrea Bocelli se Paaskonsert laat spat rekords met kykergetalle
“Vir ʼn kunstenaar is die gebeurtenis iets waarvoor ʼn mens jou lewe opoffer en vir ʼn gelowige was dit vir my net ʼn verdere bevestiging van die welwillende glimlag waarmee die Hemelse Vader na sy kinders kyk.”
President Karen slaggereed om weer Zoid-kabinet in te huldig
Die sesde seisoen van dié gewilde reeks begin vandag (Donderdag) op kykNET uitsaai.
Geniet grootste plaaslike musiekkonserte in jou sitkamer
Die splinternuwe video-stromingsdiens sal Vrydag afskop met die stroming van verlede jaar se Afrikaans is Groot- en Classics is Groot-konsert.
Andriëtte, Karen Zoid betree Top-20
Andriëtte, wat vir vyf jaar stil was, is weer terug op die Afrikaanse musiektoneel met ʼn splinternuwe enkelsnit.
Kyk Andrea Bocelli se gratis aanlyn Paaskonsert
Die sanger en liedjieskrywer Andrea Bocelli gaan Sondagaand regstreeks ʼn gratis konsert aanbied.
Luister: Retief Burger se bemoedigende boodskap vir SA
“Dit is nie ek wat slim beplan het nie – ek was net gehoorsaam en het die Here se stem gevolg.”
Julanie J: ‘Ek voel nou nóg nader aan die liedjie’
”Daar is groot onsekerheid oor die tyd waarin ons leef en dit is nou belangriker as ooit om mekaar by te staan.”
Video: Andriëtte terug ná vyf jaar se stilte
“Ek is so dankbaar vir hierdie album, want ek het nie gedink dit sal gebeur dat ek weer op ʼn verhoog kan klim en met selfvertroue voor mense kan sing nie.”
Aitsa-toekennings uitgestel weens Covid-19-pandemie
Die organiseerders wil ook verseker dat die belange en die gesondheid van kunstenaars, produksiespanne en toeskouers ten alle koste eerste gestel word.
Nuwe dokumentêr: Die geskiedenis van die konsertina
“Daarom het dit op my hart gedruk om te wys dat daar meer is agter ʼn konsertina as bloot vermaak om ʼn kampvuur. Die instrument het dit deur oorloë gemaak, deur dik en dun, en dit is baie nostalgies.”
Radioman MD Greyling weer slaggereed vir die verhoog
“As musiek eers in jou are is, is dit moeilik om daarvan weg te skram.”
Anna Davel bied gratis aanlyn kinderreeks, konsert
“Mense sal kreatief moet wees oor hoe jy jou loopbaan kan vernuwe en alternatiewe kan kry om by die teaterliefhebbers uit te kan kom.”
Wil jy in Die Heuwels Fantasties se musiekvideo wees?
“Die liedjie doen ʼn beroep op mense om net hul lewens voluit te leef. Daar is nog baie wat voorlê.”
Eerste Afrikaanse musiekvideo wat 10 miljoen trefslae kry
“Dit is vir ons ʼn groot voorreg dat die liedjie steeds drie jaar later so goed ondersteun word.”
ʼn Musiekster om dop te hou: Tanja Storm
Musiek is in haar bloed – maak nie saak hoeveel keer sy haar rug daarop wou draai nie, as sy haar weer kom kry, is sy terug agter die klavier.