Appel se “Nonna” bly vir eers in die no. 1-posisie.
Sangduo word ambassadeur vir internasionale natuurbewaringsfonds
Die duo se nuwe snit en musiekvideo getiteld “Wilderness” is saam met die aankondiging van die ambassadeurskap uitgereik.
Pierneefteater: ’n Tuiste vir die kunste in die hartjie van die Moot
Met sy 150 sitplekke bied dié klein teater ʼn verhoog vir vele kunstenaars.
Verskyn in Maroela se musiekvideo!
Hier is jou kans om in Maroela Media se eie musiekvideo van ons Plattelanders-liedjie te verskyn!
Video: Demi Lee Moore, Riaan Benade ‘skep hoop’ met gospel-duet
“Noudat ons noodgedwonge moet rustig raak en daar tyd is vir selfondersoek, het ek besef hoe kwesbaar en nietig ons almal is.”
Thys die Bosveldklong: ‘Ek het nie die luuksheid van opgee nie’
“Maak nie saak hoe die Liewe Vader die dice gooi nie, jy spéél.”
‘Lean on Me’-sanger sterf
“In hierdie moeilike tyd bid ons dat sy musiek troos en vermaak sal bring terwyl sy aanhangers aan hul geliefdes vashou.”
Lofsang en aanbidding vanuit jou sitkamer
Die visie met hierdie regstreekse uitsendings is om ʼn stem van lig en hoop te wees en om mense se fokus weg van die inperking en terug na die Here te verskuif.
Leah se jongste musiekvideo: ‘As vroue moet ons onsself onthou’
“Of dit nou in die werksplek of by die huis as vrou en mamma is – soms moet ons ʼn bietjie terugstaan en net weer onsself onthou.”
Ramey se debuutalbum: ‘Lang wag, harde werk die moeite werd’
“Jy wil nie hê mense moet tydens jou vertonings handjies gevou sit nie.”
Nuwe saamgestelde album strek oor grense heen
“Almal is nou gelyk – ons almal sit by die huis, so nou moet ons saamwerk. In die album wil ons diversiteit, respek en verdraagsaamheid by mense kweek.”
Appel, Brendan Peyper neem Top-20 op horings
Peyper se vorige enkelsnit, “Sterk soos ʼn leeu”, pryk ook op die Top-20 in die derde plek.
Video: Meer as 50 sangers sing volkslied saam
“Nou moedig hulle die res van Suid-Afrika aan om hul eie weergawe met die res van die land te deel.”
Covid-19: Sanger pleit vir verantwoordelike optrede
Die sanger en mediese dokter vra in dié liedjie dat mense nou verantwoordelik moet optree en die nodige voorsorgmaatreëls moet tref om die koronavirus (Covid-19) te bekamp.
Video: Brendan Peyper vat jou saam op sy trekker
“Ek het beslis meer passie in die liedjie gesit omdat ek soveel van boerdery hou en omdat dit so deel van my DNS is.”
Appel se nuwe enkelsnit: ‘Blues-nommertjie wat ʼn boer hoendervleis gee’
Appel se splinternuwe musiekvideo word vandag (Vrydag) uitgereik.
Is daar ʼn toekoms vir aanlyn konserte?
E-konserte word tans dwarsoor die wêreld as ʼn veilige alternatief tot vermaak gebied.
Kyk Johan Anker se jongste musiekvideo hier
Maroela Media se lesers kry natuurlik ook die kans om ʼn eksklusiewe eerste kykie na die musiekvideo van “My arms” op die webwerf te kry waar Johan Anker teenoor die aktrise Nadia Herbst speel.
Video: SA bekendes sing saam oor paniekkopers
“Nou, meer as ooit moet ons na mekaar omsien. Maar sommige kopers doen steeds onnodig paniekaankope, en laat die rakke leeg vir die mense wat dit die nodigste het.”
Loki Rothman vind sy pad op die Top-20
Elandré bly vir die tweede agtereenvolgende week in die no. 1-posisie.