In ‘n oogwink

Ami Drie letters, maar dubbel die talent… Dit is Ami, sangeres en liedjieskrywer van Johannesburg. Saam met multi-instrumentalis en produksieleier Etienne Ghyoot het hul sopas…

Desiré

Desmond Wells stel ons bekend aan ‘Desiré’! Hierdie treffende titelsnit sal ons almal op die dansvloer kry hierdie fees seisoen en dit is gewaarborg dat ‘Desiré’ in jou kop sal vassteek

Rooiwarm

Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut ‘n warm gevoel onder die hart te gee.

Jy’s ongelooflik

Kevin Leo Die tenoor Kevin Leo bied die fynproemusiekliefhebber ‘n pragalbum met tydlose, nostalgiemusiek en swierige vokale vaardigheid. Die tenoor, Kevin Leo, veral bekend om…

Al my hiets!

Wicus van der Merwe Die bekroonde musikale komediant en gewilde TV-aanbieder Wicus van der Merwe trakteer sy bewonderaars met ‘n dubbel-album met al sy treffers…

Liefde en Genade

Manie Jackson Die SAMA-wenner Manie Jackson is terug met nóg ‘n eerlike, onopgesmukte album – gepoets met’n geestelike inslag, hartstog en die bekoring van country….

Touch, pause, engage!

Kaptein Skuim ‘n Dubbeldosis-vermaak wat die 2011 Rugby-wêreldbekertoernooi met luilekker saamsing en histeriese lagbuie gaan verwelkom. Dit is wat Suid-Afrikaners van die geheimsinnige Kaptein Skuim…

Cool

Hy’s 14 jaar oud, maar tussendeur sy skoolwerk en perdry op die plaas kan Rohan de Villiers van Piet Retief sing dat die biesies bewe.

Nader

Leza Liversage Leza Liversage, aanbiddingsleier en liedjieskrywer, se lewe en musiek gaan oor een ding – God. God se eer en die uitbreiding van Sy…