Een gelukkige leser kan dié spesiale versamelstel, ter waarde van R1 265, wen.
FAK vereer Steve Hofmeyr
“Steve is ’n reus in die Afrikaanse musiekbedryf en met goeie rede een van die gewildste Afrikaanse sangers tot op hede.”
Luister: Germandt sing soos ʼn kanarie
Germandt Geldenhuys vertel oor sy rolle in ‘Binnelanders’ en ‘Kanarie’, sy toneelstuk ‘Keelvol’, sy vriendskap met sy medester en beste vriendin, Je-Ani Swiegelaar, én sy florerende sangloopbaan.
Christia Visser: ‘Musiek is nog altyd in my bloed’
“Ek wou van kleins af graag ʼn sangeres word en op skool het ek weekliks van Swellendam na Worcester gereis vir sanglesse.”
Luister: Laurika vier 40 jaar in musiekbedryf met spesiale versamelstel
“Ek is ʼn huis met baie kamers en ʼn moeder met baie kinders.”
Demi Lee kraai weer koning op Afrikaanse Top-20
Demi Lee Moore neem vandeesweek weer die no. 1-posisie in nadat sy skoonskip gemaak het by vanjaar se Ghoema-musiektoekennings.
Foto’s: Ghoemas uitgedeel midde omstredenheid
Die Ghoema-musiektoekennings is Woensdagaand die Sun Arena in Pretoria uitgedeel te midde van ʼn herrie wat oor Steve Hofmeyr se benoeming losgebars het en talle kunstenaars wat die geleentheid geboikot het.
Video: Elme Churr wil boodskap van hoop stuur
“Waar genade, hoop, en liefde vir jouself en ander om jou is, gebeur daar wonderwerke.”
Sam Smith konserte in Kaapstad gekanselleer
“Sam is diep teleurgesteld dat hy nie voor sy aanhangers in Kaapstad kan optree nie.”
Eksklusiewe bykomende konsert vir Country is Groot
“Gaste sal om ’n tafel van tien die konsert, asook ’n driegangmaaltyd met gesogte wyne, geniet.”
Luister: Juan Boucher vind sy pad terug na die liefde
“Liefde is lekker om oor te skryf. Ek hou van stories skryf, en liefdestories is altyd my gunsteling.”
Borg onttrek aan Ghoema-musiektoekennings
“ʼn Glansgeleentheid soos dié wat die prestasies van Afrikaanse kunstenaars vereer, kan nie vertroebel word deur politieke voorkeure en polities gedrewe besluite nie.”
MultiChoice reageer op Ghoema-besluit
MultiChoice het sy stilte verbreek nadat hy versoek het dat Steve Hofmeyr nie deel van die Ghoema-toekennings is nie en gedreig het om sy borgskap aan die geleentheid te onttrek.
Talle sangers ondersteun Steve ná Ghoema-besluit
“As ons musiek nie welkom is daar nie, is ons ook seker nie welkom nie.”
Ghoema-nominasie onttrek oor Steve Hofmeyr
“Hierdie is ʼn klap in die gesig van kunste, vryheid van uitdrukking én vir die bevordering van Afrikaans.”
Spoegwolf maak dubbele verskyning op Afrikaanse Top-20
Die gewilde Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het pas sy jongste enkelsnit en musiekvideo, “Storm”, bekendgestel.
Luister: Anna Davel vertel stories met haar musiek
“Eers het ek begin deur liedjies te skryf en dit vir ander kunstenaars te stuur om te sing. Toe eendag bel Laurika Rauch my en sê vir my dat ek nie my liedjies vir ander mense moet stuur nie, maar dat ek hulle self moet sing.”
Luister: Joshua na die Reën wil sy hart uitstort
“Ons moet terugkeer na die besef dat jy nêrens in die wêreld hoopvol, veilig of vredevol gaan voel as jy dit nie in jouself gevind het nie.”
En die nuwe aanbieder van ‘Noot vir noot’ is…
“Ons het iemand geteiken wat kan sing, goed beweeg, goed kan aanbied, ʼn sin vir humor het, goeie musiekkennis het en ondervinding het op televisie.”
Luister: Martin Bester verras met Afrikaanse reggae-snit
“Hoe meer opreg jy skryf, hoe beter.”