In ‘Alles Malan’ het Elani en Wim se verhouding vinnig vlamgevat tot groot skok en ongeloof van haar ouers. Die vraag is egter of hulle nie oorreageer nie? Kan ’n verhouding tussen ’n man wat minstens 15 jaar ouer is as die vrou werk of nie?
Aktrise sê rocker verkrag haar op stel van musiekvideo
“Ek het nie geweet hoe om vir myself voorspraak te maak of hoe om nee te sê nie, want ek is gekondisioneer en opgelei om nooit teë te praat nie.”
Nuwe gospelsangkompetisie vind eersdaags plaas
Daar is ook ’n hele paar bekende name by dié spoggeleentheid betrokke. Ruan Josh hou sy lyf aanbieder, en die beoordelaarspan bestaan uit Liza Brönner, Retief Burger, Sharoney en Eon de Bruin.
Ruhan du Toit ‘sing vir ons kinders’ op Top-20
Demi Lee Moore is kort op Eloff se hakke met “Wie se hart breek jy vanaand”.
Bekende Franse modeontwerper sterf
Hy het veral ʼn hand in mode van die 1980’s gehad.
Sepiegids: Naomi konfronteer Louis in ‘Binnelanders’
Rhafiek erken aan Justin dat hy gevoelens vir iemand in ‘Suidooster’ het en in ‘Getroud met rugby’ ontvang Simon ʼn uitnodiging na Lulu en Nico se troue, terwyl hy sukkel om enkelpa te wees.
‘Ek is net Lisa’
“Ek is nou nie Kim Kardashian nie – ek is net Lisa – ek is net daardie meisie van Potch af.”
Jennifer Zamudio oor ouer word, ʼn langdurige loopbaan en haar pa se wyse woorde
Jennifer Zamudio het vroeër vandeesmaand haar 50ste verjaardag gevier. Sy gesels met Maroela Media oor ouer word, haar 22ste jaar in die musiekbedryf en die wyse woorde van haar oorlede pa wat haar nog al die jare dra.
Meat Loaf (74) sterf
“Sy dogters, Pearl en Amanda, asook nabye vriende was saam met hom in die laaste 24 uur.”
Luister: Eloff se ‘Johnnie Blou’ op almal se lippe
Eloff, die nuweling-sanger wat bekend staan as “die prins van Potch”, skerts in die Maroela Media-ateljee dat hy geen benul het waar dié bynaam vandaan kom nie.
Hollywood: Adele stel konsertreeks uit; ‘Squid Game’ en meer kry tweede seisoene
Volgens die “Easy on me”-sangeres was sy “30 uur lank wakker” om die produksie te probeer red, maar het “eenvoudig nie meer tyd gehad nie”.
Musiekvideo: Nuwe duo Dagbreek herinner om in oomblik te leef
“Toe ons onlangs in ons moedertaal begin skryf, het ons werklik ons stem gevind en dit het ons ook teruggebring na ons Christelike grondslag.”
30 jaar oue verhaal roer die hartsnare
Liefde oorwin alles, dit is die deurlopende boodskap van die verhaal.
‘Boer soek ’n vrou’: Tyson vanjaar se gewildste boer
“Ek is maar net ʼn boer, ʼn gewone ou met ʼn plaasleefstyl en hier is ek skielik op ʼn televisieprogram met die meeste briewe.”
Foto’s: Groot makietie met première van ‘Redeeming Love’
Suid-Afrikaanse akteurs en aktrises het in Johannesburg saamgetrek om die première van Francine Rivers se Redeeming Love te vier.
‘Suidooster’ se Denise Newman kry eg Engelse gereg
Syllabub is ʼn tradisionele Engelse nagereg, wat baie eenvoudig en lig is.
‘Hannibal’-ster (37) sterf ná ski-ongeluk
Hy het internasionaal aandag getrek vir sy rol as die berugte kannibaal in “Hannibal Rising” in 2007.
Tel die stukke op ná jou man se dood
In ‘Alles Malan’ probeer Brenda haar lewe bymekaar hou ná haar man se dood. Hier is raad vir weduwees én diegene wat hulle wil ondersteun.
Eloff en sy ‘Johnnie’ bly tops op Top-20
Die Heuwels Fantasties en Coenie de Villiers se nuwe weergawe van die ontslape musikant Lucas Maree se treffer, “Victoriabaai”, spring hierdie week na die 11de posisie.
Swak gesondheid stuit nóg Céline Dion-konserte
“Ek het werklik gehoop ek sou teen dié tyd gereed wees.”