In VIA se nuwe werklikheidsreeks, “Ram vir ʼn Rus”, gaan vier Suid-Afrikaanse mans liefde in Rusland soek.
Bok se Hanna maak oop oor nuwe baba
“Jesus het langs my bed gesit en ek weet Hy het my lewe gered.”
Aardklop: Hoe hanteer ʼn egpaar hul kind se selfmoord?
‘Opdrifsel’ is Sondag om 14:00 op die planke by die Atterbury-teater in Pretoria as deel van die Aardklop Nasionale Kunstefees se opwipfees.
Só heet prinses Beatrice se babadogter
Koningin Elizabeth II se twaalfde agterkleinkind is op 18 September gebore en die jongste lid van die Britse koninklike familie is elfde in die troonopvolgingslyn.
Aardklop: Opperman voer gehoor mee in ‘Ek wens, ek wens’
As daar wel een ding is waarvoor jy vandag hardop mág wens, is dit vir kaartjies om na “Ek wens, ek wens” in die Atterbury-teater in Pretoria te kyk.
Hollywood: Shakira deur wildevarke aangeval; Scarlett, Disney bereik ooreenkoms
Die Colombiaanse sangeres sê die varke het haar aangeval voordat hulle met haar handsak die woud in verdwyn het.
Aardklop: Kuns wat die geskiedenis asem gee
“Johan se kuns vra vrae, eerder as wat dit antwoorde gee. Dit aktiveer jou denke. Hoe langer jy na ʼn kunswerk kyk, hoe beter kan jy besluit wat dit vir jou beteken.”
Aardklop: Uitstekende nuus vir feesgangers
SA is uiteindelik weer terug op vlak 1, en dit is besondere goeie nuus vir feesgangers wat dalk nog ekstra kaartjies vir hulle gunstelingproduksies by vanjaar se Aardklop-opwipfees wil opraap.
Musiekvideo: Wesna se debuut bring gevoel van veiligheid
“Die plek waar ék veilig voel, is so naby soos ’n gebed en niks sal my van die veilige hawe kan skei nie.”
Leon van Nierop se resensie: Zero to Zero
Al kyk jy net na een dokumentêr in jou lewe, maak hierdie een ʼn prioriteit.
Leon van Nierop se resensie: No Time To Die
Hierdie Bond, die 25ste in die reeks, is baie meer ernstig en gedug, maar dit vier ook sy avonture.
Aardklop: Minnaar lewer kragtoer in ‘Monsieur Ibrahim’
Met slegs ʼn stoel, ʼn baadjie en papierblomme op die verhoog neem Dawid Minnaar jou saam na die Rue Bleue-distrik in Parys in die sestigerjare.
Britney se pa onthef van rol as voog
Britney het ná die regter se beslissing “in trane uitgebars”.
Aardklop: Hoe neem ons die verlede na die toekoms?
“As geskiedenis stagneer of stol, sal dit sterf. Kontekste verander en ʼn mens moet daarby aanpas. Ons moet die dinamika van geskiedenis koester.”
Bertus Basson blaas weer lewe in Kaapse restaurante
Restaurante, van Paternoster tot Mosselbaai en van Napier tot Touwsrivier, kan nou inskryf vir die nuwe seisoen van ‘In die sop’.
Marion Holm wil gehore weer laat skater met Aardklop-produksie
“As mense wil kom sit en ordentlik wees, is die vertoning nie vir hulle nie – ek wil hê hulle moet onbeskof en lelik kom lag.”
Luna Paige se ‘Smeltkroes’ eersdaags op die kassie
“Dit is voorwaar ʼn smeltkroes van Afrikaanse klanke, kleure, geure en ritmes.”
Video: Lieb Bester laaste keer op kassie te sien
“Sy onderhoude was altyd professioneel en tiperend van sy toewyding vir die programreeks en seniors in besonder.”
Episode 5 van ‘Nêrens, Noord-Kaap’: Boelies word geboelie
Danie is ’n genadelose boelie wat Lourens se lewe by die skool hel maak. Hier is vyf trefpunte in die vyfde episode van ‘Nêrens, Noord-Kaap’.
Foto’s: Britse koninklikes, flieksterre kuier by James Bond-première
Prins William en sy vrou, Kate Middleton, asook prins Charles en sy vrou, Camilla Parker-Bowles, het die fliek by die Royal Albert Hall gaan kyk.