Mia Slabbert loer in by die legende Bettie Kemp om meer te wete te kom oor die radiodrama en rolprent van Begrond.
Video: Sanger wil honger renosters voed
Die video speel af in ʼn renosterbewaringsgebied wat spesialiseer in die rehabilitasie en beskerming van renosters wat deur renosterstropery geraak is.
Tasché kraai koning op Top-20
Irene-Louise is vandeesweek in die derde plek met “Tekkies brand”.
Twee van SA se bekendstes bied Mej. SA aan
“Mede-aanbieding vereis ʼn ander benadering en kan groot pret wees mits die persoon saam met wie jy werk daarvan hou om ʼn goeie tyd op die verhoog te hê.”
Babavreugde vir Britse koninklikes
Die Britse koningshuis het pas dié babanuus aangekondig.
Dokters ‘tevrede’ ná Clive Bruce se hartoperasie
Bruce (72) is verlede Dinsdagaand na ʼn hospitaal gehaas nadat hy borspyne gekry het.
Foto’s: Emmys-modes laat koppe draai
Helder kleure soos pienk, rooi, geel en oranje het die rooi tapyt oorheers, terwyl eksentrieke, byderwetse modekeuses ook aan die orde van die dag was.
Netflix en ‘Ted Lasso’ skitter by Emmys
Dié stromingsreus het Sondagaand die toekenning vir die beste drama-reeks, asook die beste kortreeks ontvang.
Nóg Aardklop-produksies bekend
Ekstra kaartjies en nuwe produksies en aanbiedinge word nou ook aangebied.
Skaakikoon dagvaar Netflix oor ‘The Queen’s Gambit’
“Netflix het blatant en moedswillig gejok oor Gaprindashvili se prestasies.”
Warner Music koop Coleske Artists
“Ons het ʼn ongelooflike maatskappy opgebou en hierdie belegging deur Warner Music beteken nuwe hoogtes vir ons groep.”
‘Survivor SA’ se Nicole, Chappies oor eiland-ervaring
“In dieselfde asem was dit ook die heiligste oomblik vir my van die hele spel, want dit was die eerste keer dat ek my liggaam tot op breekpunt gedruk het.”
Finaliste vir hoërskooldramafees bekend
Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om die ses beste kandidate uit sowat 26 inskrywings aan te wys.
Hollywood: Sterre skitter by Met-gala; ‘SNL’-akteur sterf
Vanjaar se tema was “In America: A Lexicon of Fashion”.
Country-legende in hospitaal ná hartaanval
“Die torakale chirurg het met my gesels en verduidelik dat ʼn operasie noodsaaklik is.”
Clint Eastwood terug in die saal
Die legendariese Hollywood-ster verskyn Vrydag op die silwerskerm as ʼn voormalige rodeokampioen wat ʼn laaste taak het om af te handel.
Koebaai Covid, hallo Broadway!
Die enigste voorwaarde is dat die gehoor, akteurs en teaterpersoneel ingeënt moet wees.
‘Nêrens, Noord-Kaap’: Komplekse verhoudings, maar liefde is geduldig
“My naam is Andries en ek praat Afrikaans.” Hier is vyf dinge wat uitgestaan het in die derde episode van Nêrens, Noord-Kaap.
En die aanbieder van ‘Wie word ʼn miljoenêr’ is …
“In ‘Wie word ’n miljoenêr’ is dit net jy en een deelnemer vir ’n groot gedeelte van die episode, en terselfdertyd moet jy ’n vriend én vraesteller wees.”
Vox-kamerkoor vier lente met konsert
Die Vox-kamerkoor se lentekonsert vind op Sondag 19 September in die majestueuse Heldesaal van die Voortrekkermonument plaas.