Spears het glo die werknemer se selfoon tydens die voorval uit haar hand geklap.
Musiekvideo: Uitdagings laat nuweling-kunstenaar uitstyg
“As jy in jouself glo, kan jy berge versit – en al hoor ʼn mens dit so gereeld, móét ʼn mens dit glo.”
Woede oor Hongkong bekende aktrise van kwarantynreëls kwytskeld
Besoekers van hoërisikolande moet vir 21 dae in ʼn hotel in kwarantyn bly, terwyl besoekers van laerisikolande sewe dae in ʼn hotel onder kwarantyn moet bly, gevolg deur ʼn verdere sewe dae van self-monitering.
Luister: Skink weer ʼn teetjie ten bate van kankerlyers
Die geleentheid vind op 30 Oktober plaas.
Musiekvideo: Geen gelukkige einde in Sharoney se nuwe uitreiking
“Ek hou van musiek wat stories vertel en was van die begin af mal oor die liedjie.”
‘Legacy’-paartjie deel babanuus
Hulle het vroeër vanjaar bekend gemaak dat hulle ʼn paartjie is nadat hulle die verhouding maande lank stil gehou het.
Sangervriende tref met dekade-oue liedjie
“Ons het nou uiteindelik die emosionele volwassenheid om die liedjie tot sy volle reg te laat kom.”
UP-museums nou aanlyn beskikbaar
Dit is ʼn nuutjie vir ʼn universiteitsmuseum in Suid-Afrika.
Japan se ‘vader van Sudoku’ (69) sterf
“Mnr. Kaji, bekend as die vader van Sudoku, was geliefd by legkaartaanhangers wêreldwyd.”
Hier is gesigte van ‘The Crown’ se vyfde seisoen
Die nuwe hoofstuk van die reeks sal glo in die laat 90’s afspeel.
Video: TikTok se goue paartjie se ‘unieke belofte’
“Sy is ʼn ongelooflike vrou en ek het al baie vir haar gesê dat sy die een is met wie ek eendag wil trou.”
Potte prut binnekort weer in ‘MasterChef SA’
Die deelnemers het ʼn kans om onder meer R1 miljoen se prysgeld te wen.
Steve, Touch of Class terug op Top-20
Kurt Darren is ook terug in die Top-20 met sy nuwe liedjie.
Bob Dylan ontken ‘misbruik’ van 12-jarige in 1965
Die klag is ingedien ʼn dag voor die vensterperiode vir die indiening van eise ingevolge die deelstaat New York se kinderbeskermingswet gesluit het.
Heldhaftige hondjies grootskerm toe in ‘Paw Patrol’-fliek
Die stemme van Iain Armitage, Jimmy Kimmel, Tyler Perry, Dax Shepard en Kim Kardashian is in dié fliek te hoor.
Steve Hofmeyr oor Covid-19: ‘Dis ʼn woelige siekte dié’
Hofmeyr het Maandag ʼn foto-collage op Facebook gedeel waarby hy geskryf het: “Die wêreld van agter my suurstofmasker”.
Prinses Charlene sterk aan ná operasie in SA
Daar word toenemend bespiegel oor haar afwesigheid in die prinsdom en die toestand van haar huwelik.
Musiekvideo: André Schwartz vier die lewe, asemhaling
“Die inspirasie vir die liedjie het gekom nadat ek een oggend, ná weke van in en uit die hospitaal en tuis aan suurstof gekoppel wees, besef het ek haal self asem.”
Die twee gesigte van Odelle de Wet
Die langbeen-aktrise Odelle de Wet hardloop tans tussen die stelle van ‘Binnelanders’ en ‘Legacy’, waarin sy twee uiteenlopende karakters vertolk.
Covid trek Steve Hofmeyr ook plat
“Dis die gebede wat ek aanvoel, want daar is engele om ons,” skryf die geliefde sanger oor sy positiewe toets.