“Die vorige twee albums was meer retrospektief, sou ek sê. Hierdie een kyk vorentoe.”
Zybrandt: ʼn Liedjieskrywer om mee rekening te hou
“Ek het selfs in die donker met die kitaar gelê en my vingers op en af oor die snare laat hardloop.”
Pienkvoet vir ‘Getroud met rugby’-paar
“Ek voel soos ʼn ander mens. Asof ek uiteindelik tuis is, kalm, rustig en voorwaar gelukkig.”
Kunsteraad vra hof om sitstakers te laat loop
Die groep kunstenaars beset al 35 dae lank die raad se kantoor nadat hy vroeër R300 miljoen ter noodfinansiering aan die kunstebedryf bewillig het, maar nou versuim om die geld uit te betaal.
Nuwe Bok-snit betree Top-20
Dit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk bekendheid verwerf het met sy lied “De la Rey”.
Prophet sing oor menslikheid in nuwe uitreiking
Die musiekgroep bekend vir die lied “Houtkruis” was 16 jaar lank stil, maar is nou terug met ʼn splinternuwe album getiteld ‘Die Kolonie’.
Art deco-teater in die Karoo
Die Apollo-teater is beslis ’n besoek werd.
Hollywood: Britney ‘huil dae lank’ oor dokkie; TV-ster loop oues in
“Dit verg baie krag om die heelal te vertrou met jou ware weerloosheid, want ek word nog altyd geoordeel, beledig en deur die media verneder tot vandag toe.”
Kruis van liefde: Skakel vandag in vir ’n Paasnaweek-bederf
Dié koorwerk word vandag net na 14:00 op RSG uitgesaai. Op dié manier kry soveel meer mense, hier én wêreldwyd, die geleentheid om na dié uitsonderlike oratorium te luister.
TV-boere het skoot hoog deur
“Ek dink dis veilig om te sê ons is reeds in ʼn verhouding.” Vermy hierdie berig as jy nog nie gisteraand se episode gekyk het en die verrassings wil bederf nie.
‘The Bachelorette’: Nog ʼn man waai vrywillig
“Dit gaan nie net oor wat ek wil hê nie, maar ook oor wat jy wil hê, en ek gaan jou nie smeek om te bly nie.”
Musiekvideo: Rudi Claase ‘nie meer bang vir die waarheid’
“Ek het myself woordeloos gelaat te midde van ʼn angswekkende noodsaaklikheid om uiting te gee aan my emosies.”
Musiekvideo bring hoop voor Paastyd
“Ek het bonatuurlik ervaar hoe die Here vir my die musiek en lirieke gee. Die kern van die boodskap is om vir mense hoop te bring in ʼn tyd waar dit vir baie mense donker is.”
Lokprent vir nuwe Kaapse Vlakte-reeks te sien
“Ons wou wys dat Kaapstad nie net die berg en die see is nie.”
Video: Sanger vra jawoord op verhoog
“Dit is belangrik om dit te vier saam met mense vir wie jy lief is. Alles het uiteindelik mooi uitgewerk.”
Nog TV-avonture uit ‘Game of Thrones’-skrywerspen wink
Die 72-jarige skrywer werk reeds aan ʼn voorvolgreeks getiteld ‘House of the Dragon’, wat 300 jaar vroeër afspeel en na verwagting volgende jaar die lig sal sien.
Bernice West behaal driekuns op Top-20
Elandré het die afgelope week sy splinternuwe album getiteld Rugsak bekendgestel.
Carel Nel: Een van SA se grootste ‘uitvoerprodukte’
Carel Nel gesels oor sy rol as twee androïedes, hoe Ridley Scott hom informeel in kennis gestel het dat goed agter hom gaan ontplof en hoe om gekies te word vir internasionale rolle “wiff de right accent”.
Luister: Bok vier 15 jaar ná ‘De la Rey’ met nuwe uitreiking
Dit is vanjaar 15 jaar sedert Bok van Blerk se gewilde lied “De la Rey” die harte van Afrikaanse musiekliefhebbers verower en hom een van Afrikaans se grootste kunstenaars van alle tye gemaak het.
Springbokbaadjie glip vir oulaas oor Abbott se skouers
“Hy is ʼn goeie voorbeeld van iemand wat slegte ervarings en ʼn slegte opvoeding gevat het en ten spyte daarvan ʼn sukses van sy lewe gemaak het. Hy het die Here se liefde uitgeleef.”