Nadat Dewald Wasserfall uit ʼn diep depressie gekom het, wou hy ’n manier vind om sy gevoelens te verwoord.
Video: Kunsbedryf bloei; raad swyg
“Ons daag ook ander media-instansies, die borge van kunstefeeste, asook ander instansies wat ʼn nou verhouding met die kunstebedryf het, uit om ook ʼn bydrae te maak.”
Hollywood: Akteur aangekla; bikini-model (57) maak opslae
“Ek was in skok en kon nie glo dat iemand wat ek lief het dit aan my sal doen nie.”
Spanning loop hoog in ‘Boer soek ʼn vrou’
“Ek dink dit gaan moeiliker raak en ek wil nie hê die situasie moet meer gespanne raak nie.” Vermy dié berig as jy nog nie Donderdagaand se episode gekyk het nie.
Kyk: Voortrekkers se nuwe video spog met monument
“Die lied roep Voortrekkers op om steeds die Voortrekkerfakkel veilig na môre te dra.”
Rekordgetal klagtes ontvang oor reaksie op Meghan-onderhoud
Die Britse uitsaaier en joernalis Piers Morgan se kommentaar oor Meghan Markle op die geselsprogram “Good Morning Britain” het ʼn rekordgetal klagtes ontvang.
Theuns Jordaan praat oor sy gesondheid
Jordaan het vroeër vandeesmaand ʼn beenmurgoorplanting ondergaan.
Nianell skyn eindelik soos sý wil
“Dit was vir my ʼn reis om te kom waar ek nou is, maar ek het net weer besef hoe belangrik dit is dat die buitewêreld nie jou lig moet demp nie.”
Bekende teater sluit sy deure
“Ons is nie oortuig dat dit Covid-veilig of finansieel haalbaar gaan wees om te heropen as ʼn teater vir die voorsienbare toekoms nie.”
Aardklop gaan nie voort; Suidoosterfees wel
“Almal, van die kunstenaars tot tegnici, het nou meer as ooit ons ondersteuning nodig.”
Deon Meiring: ‘Geroep’ as musikant om sy boodskap uit te dra
“Deur vroeg te begin het ek die kans gehad om baie te eksperimenteer en namate ek ouer word te besef ek wil steeds musiek maak.”
‘Kitskoskonings’ wil nou die vetjies afskud
“Die konings van kitskos, Alvin Bruinders en Gerhard Steyn, skuif ʼn slag die burgers en tjips opsy om ʼn gesonder eet-en-oefenplan aan te pak.”
Riaan Benadé boer in topplek op Top-20
Bekendes soos Ruhan du Toit en sy vrou, Marinda, Corlea Botha en haar ma, asook Charlize Berg en haar man, Warren Linden, maak hulle verskyning in die musiekvideo.
So lyk vanjaar se lys Oscar-benoemings
’n Fliek wat op Netflix te sien is het tien benoemings ingeryg.
Lizz en Kie. hou pot aan kook vir sitstakers
“By my huis word daar nou al dae lank ʼn storm los gekook, en dit gaan oor die behoud van die kunste.”
Kyk: ʼn Loerbroer-ervaring van anderste vere
Die akwarium se Facebook-blad gons met pikkewynliefhebbers wat koer oor dié skattige seevoëls.
Foto’s: Rekords spat op Grammys
Noah Cyrus se rok is op sosiale media vergelyk met alles van ʼn enorme oester tot ʼn duvet en ʼn opgefrommelde snesie.
Luister: Voorwaarts mars met Reynardt Hugo
Êrens langs die pad het Reynardt Hugo besef dit is tyd om halt te roep en hy het tot bekering gekom. Sedertdien marsjeer hy in ʼn ander rigting – gepantser met die wapenrusting van God.
Steve, Armand wy nuwe Weiveld-teater in
“Ek is verheug om ʼn bietjie uit te kom en weer saam met my mense te kuier,” het Steve opgewonde gesê.
Ontmoetings, onthullings in ‘Boer soek ’n vrou’
“Ek wil graag hê hy moet my kies, ek voel sterker oor hom ná vanaand.” Waarskuwing: Vermy hierdie berig as jy nog nie Donderdagaand se episode van “Boer soek ʼn vrou” gekyk het nie.