Waterfees

28-30 Oktober 2011 Ons, Renosterberg Pre-Primêr, is ‘n multi-kulturele skool met kinders uit alle vlakke van die samelewing. Die skool is geleë in Petrusville in…

Kalfiefees

4-9 Augustus 2011 Kalfiefees program: Donderdag 4 Augustus 19:00 OPENING (Musiek – Petronel Baard) R150 (Ete ingesluit) 180 min Sandbaaisaal Vrydag 5 Augustus 09:00 BESPREKING…

Walvisfees

30 September – 4 Oktober 2011 Die Twee Oseane Hermanus Walvisfees vier vanjaar sy 20ste bestaansjaar as die enigste omgewingskunsfees in Suid-Afrika. Vanjaar sal seediere…

Namaqua-fees

27-29 Oktober 2011 Huisgenoot Namaqua-fees en Landbouweekblad Agri-Expo se vele vermaak Vanjaar se Huisgenoot Namaqua-fees word met ’n nuwe dimensie getooi. Nie net is van…

Ester

Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.

Die Ryk Weduwee

Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.

24/7/365

Suid-Afrika se eerste Idols-wenner Heinz Winckler bied na nege jaar in die musiekbedryf sy vyfde album 24/7/365. Die album met sewentien snitte sluit in die ballades 1001 Soene, Ek soek jou en Wat jy nooit sal vergeet nie.