Ester

Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.

Die Ryk Weduwee

Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.

24/7/365

Suid-Afrika se eerste Idols-wenner Heinz Winckler bied na nege jaar in die musiekbedryf sy vyfde album 24/7/365. Die album met sewentien snitte sluit in die ballades 1001 Soene, Ek soek jou en Wat jy nooit sal vergeet nie.

Prikkel pot

13-24 Julie 2011 / Staatsteater AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT Teks & Lirieke: Marié Beytell Regie: Lochner de Kock Musiek:…

Wees lig

Juanita du Plessis Juanita du Plessis is na vier jaar terug met haar nuutste geestelike album Wees lig. Dit kom na die groot sukses van…

Charlize Berg

Charlize Berg Charlize Berg het kitsbekendheid verwerf na die sukses van haar en Heinz Winckler se duet You and I. Haar debuutalbum kom kort nadat…

Ek wil jubel

Willie Joubert Willie Joubert se splinternuwe album Ek wil jubel bevat 18 opheffende geestelike liede tot eer van sy Skepper. Die album volg op bekroonde…

Ek val vir jou

MoniQue Ek val vir jou is die debuutalbum van MoniQue. Die album, met 19 snitte, bevat hoofsaaklik splinternuwe diskonommers in Afrikaans, met daarby ‘n aantal…