“As jy die somme maak, maak dit nie sin as daar nie ʼn groter God is nie. Dit het my baie nader gebring aan hoe groot die Here is.”
Is jy ʼn digter? Wees deel van ʼn liedjie
Nege lesers kan elk ʼn toonsetting en ‘n afdruk van ‘n kunswerk van hul eie gedig wen. Neem nou deel aan die “Stuur my jou woorde”-projek.
En SA se eerste ‘Bachelorette’ is …
“Sy is oulik, pittig, sexy, slim, uitgesproke, borrelend, vriendelik, selfversekerd, dinamies en eie aan haarself – die tipe vrou wat ʼn diverse groep suksesvolle mans onweerstaanbaar sal vind.”
Early B slaan goud los: ‘Dis ʼn groot gevoel’
“Ek het gevoel dit is my passie dié; ek het gesê ek gaan alles insit hierso. Of ek wen of verloor, dit gaan ʼn les wees vir die volgende persoon.”
‘The Bachelor’-paartjie se paaie skei
Ná die eindepisode van The Bachelor SA het dié paartjie behoorlik gekoer op sosiale media waar hulle hul lewe saam met aanhangers gedeel het.
Foto’s: Ouetehuis se pret met albumomslae
Bekende omslae van kunstenaars soos Adele, Taylor Swift, Queen en David Bowie is nagemaak.
Bernice West se nuutste bekoor Top-20
Francois van Coke en Jan Blohm se lied “Die toekoms” klim ook vandeesweek.
Huldeblyke stroom in ná Naya Rivera-meertragedie
“Ons vermoed dat sy genoeg energie bymekaar kon skraap om haar seun terug in die boot te sit, maar nie genoeg om haarself te red nie.”
Foto’s: Voortrekkermonument kry ’n veelkleurige baadjie
Maroela Media het verlede week die geleentheid gehad om self te gaan loer hoe daar gerepeteer word vir die aanlyn konsert wat op Vrouedag (9 Augustus) uitgesaai sal word.
John Travolta se vrou sterf
Die Hollywood-aktrise is twee jaar gelede met borskanker gediagnoseer.
Elvis Presley se kleinseun (27) dood
“Hy was die liefde van haar lewe.”
Lokprent: ‘Toorbos’ gaan grootskerm toe
Die rolprent vertel die storie van Karoliena Kapp, ʼn vrou met ʼn intieme liefde en verbintenis met die bos.
‘The Bachelorette’ kom ook SA toe
Suid-Afrika se eerste ‘Bachelorette’ is reeds gekies.
Lizz Meiring se groot hart vir die Teaterbystandfonds
Talle mense kan skaars glo dat diegene wat eens in die vermaaklikheidsbedryf op ons televisiestelle en op verhoë was, op hul oudag swaarkry.
Suna Robberts: ʼn Rabbedoe wat toor met ʼn grimeerkwas
“As jy nie geleenthede kry nie, moet jy dit skep. Ek het vir niks gewag nie.”
Nuwe SA fliek vat jou op ʼn reis deur die fases van die lewe
Die fliek speel af in die Wes-Kaapse dorpie Philadelphia.
Hoe lyk Hollywood: ‘Glee’-ster steeds vermis; Kanye West het Covid-19 gehad
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Ster-Kinekor binnekort oop, inryteaters word oorweeg
Smag jy ook na die reuk van springmielies by jou naaste fliekteater? Ster-Kinekor het ʼn aksieplan bekendgemaak vir wanneer fliekgangers binnekort kan terugkeer. Inryteaters se planne word egter in die wiele gery.
E-konserte: Danny Smoke, Polisiekarre, Mathys Roets sing die naweek aanlyn
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Luister: Nuwe musiekduo sing pop-rock-liefdeslied
“Ons vergelyk ʼn meisie se lewe met ʼn legkaart, wat nie sin maak wanneer jy die stukkies deurmekaar sien nie, maar wanneer die legkaart klaar gebou is, sien jy ʼn mooi prent.”