Suid-Afrika se eie doen-dit-self-foendie, Suzelle DIY, is terug met ʼn nuwe video waarin sy vir mense wys hoe om hulle teen Covid-19 te beskerm met ʼn handgemaakte voetpompstasie vir handreinigers.
Musiekster om dop te hou: Werner Loots
“Mense verlang erg huis toe en kan my eie nostalgie aanvoel en hulle daarmee vereenselwig.”
SA sanger werk saam met Ed Sheeran
“Ek het gedink hy maak ʼn grap, maar ses maande later was ek in sy ateljee in Sussex, en ons het twee absolute treffers geskryf.”
Innibos Digitaal skop dié naweek af
Die Standard Bank Innibos Kunstefees neem hierdie naweek ʼn digitale gestalte aan vir die heel eerste Innibos Digitaal-fees.
Bernice West: Nuwe lieflingkind van Afrikaanse musiek
“Die Here het net die pad vir my so mooi oopgemaak, en ek is so bevoorreg om reeds te kan doen waarvoor ek lief is.”
Spoegwolf klim op die Top-20
Die groep se splinternuwe webwerf, Die Rivier, is onlangs van stapel gestuur en die liedjie “Heen en weer” is onder meer op dié platform te hoor.
‘Byt & Buskruit’ terug vir ’n tweede seisoen
“Byt & Buskruit”, die gewilde aanlyn reeks oor visvang en jag, is terug vir ʼn tweede seisoen. Die jongste reeks beloof om kykers weer vasgenael voor die skerm te hou en mee te voer na nog eksotiese bestemmings oor die hele suidelike Afrika en selfs verder.
Jana Kruger: ‘My gesin is die vrugte van my arbeid’
“Hannes en ons kinders is vir my ʼn spieël. Ek sien altyd waar ek met myself staan as ek vanuit daardie perspektief na hulle kyk.”
Regisseur Joel Schumacher oorlede
Joel Schumacher, die flambojante regisseur flieks soos St. Elmo’s Fire en die Batman-reeks, is Maandag in die ouderdom van 80 oorlede.
$0-fliek is toe lokettreffer
ʼn Fliek wat binne een dag geskryf is, oor vier dae verfilm is en niks gekos het om te vervaardig nie, was vandeesmaand heel bo-aan die lokettrefferlys in Amerika.
Hier is die gewildste aanbiddingsliedere in afsondering
“Dit is inspirerend om te sien hoe die gewilde sangkeuses en lirieke in kerke die temas van vertroue, geloof en lof weerspieël al ondervind die wêreld tans ongekende swaarkry.”
Kurt Cobain se kitaar opgeveil vir $6 miljoen
Dit is die duurste kitaar wat nog ooit op ʼn veiling verkoop is.
Sangeres skryf liedjie spesiaal vir haar pa
“Ek bid al van ʼn jong ouderdom af vir ʼn man soos my pa,” sê sy.
Hofmeyr sluit Sluiper-reeks af
“Tannie Stienie sou hom ʼn skorriemorrie noem. Ek noem dié reeks ‘Staal Burger-noir’,” sê Steve Hofmeyr, skrywer van die Sluiper-reeks.
Netflix bring nuwe seisoen van ‘Blood & Water’
Blood & Water het verlede maand opslae gemaak toe dit die eerste Suid-Afrikaanse reeks geword het wat die no. 1-posisie op die stromingsdiens Netflix se tien top-reekse in die verskeie lande, insluitend die VSA, ingeneem het.
Musiekvideo: ‘ʼn Droom is nie bedoel vir die donker nie’
Gerduan Kemp stel vandag sy derde liedjie, “Dagbreekdrome”, eksklusief op Maroela Media bekend.
Hoe lyk Hollywood: ‘Twilight’-aktrise gekies vir Diana-rol; akteur aangekla
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
E-konsertgids: Pieter Koen, Marion Holm, Leah die naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Vera Lynn sterf op 103
Lynn het onlangs die oudste kunstenaar geword om die Britse Top-40-treffersparade te haal.
Kat wat topverkoper-boekereeks inspireer, sterf
Sedertdien het nog vyf boeke in die reeks verskyn en is dit in 40 verskillende tale vertaal.