“Ek weet glad nie hoe Malcolm dit so lank geheim kon hou nie, want ʼn mens kan maklik sien wanneer hy iets wegsteek.”
E-konsertgids: Elandré, Valiant Swart, Gian Groen en Lizz Meiring dié naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Troeteldiere versag Covid-19-afsondering
“Dit was nie eers ʼn dag nie, toe was ons dolverlief op hom.”
En die wenners van ‘Kwarantyn’ is…
Die wenners van die eerste seisoen van kykNET se realiteitsprogram, Kwarantyn, is Woensdagaand aangewys.
Madonna in die sop oor Covid-19-fopnuusvideo
In haar plasing het die sanger beweer ʼn entstof vir Covid-19 is reeds gevind, maar dat dit weggesteek word “sodat vrees mense kan beheer en om die rykes ryker te maak”.
Bekende fotograaf sterf
Talle plaaslike bekendes soos Lee-Ann Liebenberg, Nina Swart, Christina Storm, Minki van der Westhuizen, Sandra Prinsloo en Cindy Nell het al voor sy kameralens gepryk.
Prinses Diana se broerskind verloof aan SA’ner
Hy het Amelia Spencer die jawoord gevra op ʼn wynlandgoed buite Stellenbosch.
Emmy-toekennings 2020: Hier is vanjaar se benoemings
Netflix het die meeste benoemings, met altesaam 160.
Video: Bekendes sing, dans saam om SA’ners se gemoed te lig
As daar een rede is om na hierdie video te kyk (en daar is baie) is dit om die skrywer Deon Meyer en sy vrou ingewikkelde danspassies te sien doen.
Dirk, Loufi maak toetrede tot Top-20
Bernice West se “Die hart” bly vir eers in die no. 1-posisie.
Olivia de Havilland sterf op 104
Ten tyde van haar dood was De Havilland die oudste Oscar-wenner wat nog in die lewe was.
‘Boer soek ʼn vrou’ se Marthinus: ‘My driebeenhond is my beste vriend’
“Die langste wat ons al van mekaar af weg was, is twee weke.”
Aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’ verloof
“Dit voel of ek op wolke loop.”
Pierneef, Stern onder hamer by winterveiling
Strauss & Co se winterveiling vind regstreeks vanaf 26 tot 28 Julie plaas. Kunswerke van JH Pierneef, Pieter Wenning, Gregoire Boonzaier en Irma Stern word dán onder die hamer gebring.
Hoe lyk Hollywood: Taylor Swift verras met nuwe album; nuwe ‘Avatar’, ‘Star Wars’ uitgestel
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Musiekvideo: Wit Kasteel tref met ‘Toegewyd’
Die video is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
Musiekster om dop te hou: Matthew John Duncan
Duncan is die eerste persoon wat ʼn platekontrak deur die “Sing for Us”-veldtog losgeslaan het.
Gewildste Afrikaanse vermaak op Showmax
Floris Groenewald, Maroela Media se eie Fliekvlooi, het ʼn lys saamgestel van vanjaar se gewildste Afrikaanse inhoud op die stromingsdiens Showmax.
Chopin, skilderye in aanlyn uitvoering
In die Brooklyn-teater se jongste aanlyn uitvoering sluit Wessel van Wyk se vertolking van Chopin se komposisies en skilderye deur Elizabeth Riding by mekaar aan. Die uitvoering vind op 24 Julie plaas.
E-konsertgids: Monique Steyn, Jakkie Louw sing dié naweek aanlyn
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.