Tribuo is Latyns vir “ek gee”, en dit bied ʼn geleentheid om ʼn belegging in Suid-Afrika se uitnemende kunstenaars te maak.
Geen wit akteurs vir karakters van ander rasse, sê ‘The Simpsons’
Dié besluit raak onder meer die karakter van ʼn Indiese groentehandelaar wat sedert 1989 deur ʼn wit Amerikaanse akteur vertolk word.
Musiekster om dop te hou: Ruiter Piet
“Karlien het gesê sy sukkel om ʼn baskitaarspeler vir haar band te kry en ek, wat toe nog nooit aan ʼn baskitaar geraak het nie, het vir haar gesê ék is die beste baskitaarspeler.”
Foto’s: Jacaranda FM se e-konsert samel duisende in
“Goeie musiek en die ondersteuning van sake wat ons gemeenskap raak staan bo-aan Jacaranda FM se doenlys. Dit was ʼn voorreg om die twee te verenig om nie net te vermaak nie, maar ook ʼn helpende hand te kan gee waar dit die nodigste is.”
‘Spoorloos 2’ begin eersdaags op kykNET draai
“Dit speel in ʼn klein dorpie af, daar is ʼn verdwyning, daar is ʼn raaisel wat opgelos moet word en die verlede het ʼn groot invloed op die hede.”
10 blitsfeite oor jou gunsteling-TV-reekse
Het jy geweet Nolan Gould wat die rol van Luke Dunphy in Modern Family vertolk, is ʼn lid van Mensa, ʼn organisasie vir mense met die hoogste IK-tellings ter wêreld?
Digitale konsert help ‘Angels’ én sangers
Vyf uitmuntende sangers is deel van 2020 se opwindendste digitale konsert ter ondersteuning van Jacaranda FM se Good Morning Angels-projek.
Van Coke en Jan Blohm sing oor ‘die toekoms’
Dié twee liedjieskrywers het kragte saamgesnoer om ʼn splinternuwe juweel tot die Afrikaanse musiekskatkis toe te voeg.
Hoe lyk Hollywood: Rolprentmaker spring na sy dood; ‘Alfalfa’-akteur aangekeer
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Video: Margot streef na internasionale klank in Afrikaans
Die musiekvideo vir die snit getiteld “Tydelike afleiding” is vandag (Vrydag) vir die eerste keer op Maroela Media te sien.
E-konserte: Bernice, Dirk en ‘Bok se Bosveldstories’ die naweek te sien
Maroela Media het ʼn konsertgids saamgestel van aanlyn konserte waarmee musiekliefhebbers dié naweek kan ontspan.
Demi Lee is goeie fee vir droomrok-projek
“Jy kan nou iemand se spesiale geleentheid in ʼn droomgeleentheid verander.”
Sorina se ‘Tjominis’ eersdaags bekendgestel
“Die Flooze is nie hier betrokke nie, dit is net ek as mamma Sorina,” sê sy.
Video: Francois van Rensburg is in ‘twee wêrelde’ met jongste enkelsnit
Die musiekvideo is vandag (Donderdag) eerste op Maroela Media te sien.
Video: Suzelle DIY se voetpompstasie vir handreinigers
Suid-Afrika se eie doen-dit-self-foendie, Suzelle DIY, is terug met ʼn nuwe video waarin sy vir mense wys hoe om hulle teen Covid-19 te beskerm met ʼn handgemaakte voetpompstasie vir handreinigers.
Musiekster om dop te hou: Werner Loots
“Mense verlang erg huis toe en kan my eie nostalgie aanvoel en hulle daarmee vereenselwig.”
SA sanger werk saam met Ed Sheeran
“Ek het gedink hy maak ʼn grap, maar ses maande later was ek in sy ateljee in Sussex, en ons het twee absolute treffers geskryf.”
Innibos Digitaal skop dié naweek af
Die Standard Bank Innibos Kunstefees neem hierdie naweek ʼn digitale gestalte aan vir die heel eerste Innibos Digitaal-fees.
Bernice West: Nuwe lieflingkind van Afrikaanse musiek
“Die Here het net die pad vir my so mooi oopgemaak, en ek is so bevoorreg om reeds te kan doen waarvoor ek lief is.”
Spoegwolf klim op die Top-20
Die groep se splinternuwe webwerf, Die Rivier, is onlangs van stapel gestuur en die liedjie “Heen en weer” is onder meer op dié platform te hoor.