Brooklyn-teater nooi kunstenaars uit om deel te neem aan hul musiekfees wat op Sondae om 17:00 uitgesaai word.
Foto’s: Prinses Charlotte vier vyfde verjaardag
Prins William en Catherine, die hertogin van Cambridge, het pas nuwe foto’s van hul dogtertjie, prinses Charlotte, op sosiale media geplaas ter viering van haar vyfde verjaardag vandag.
Innibos Kunstefees tot dán uitgestel
“Ons wil eerder nou proaktief optree en planne beraam sodat Innibos, al is dit in ’n verkorte en ietwat afgeskaalde gedaante, kan voortgaan.”
Hoe lyk Hollywood: Pienkvoete vir talle bekendes op pad; ‘The Amazing Spider-man’-akteur sterf
Maroela Media bied jou ʼn opsomming van dié week se jongste internasionale vermaaknuus.
Aanlyn vermaak vir die langnaweek
Maroela Media het ʼn aanlyn konsertgids saamgestel waarmee musiekiefhebbers dié langnaweek kan ontspan.
Student speel saksofoon vir buurt tydens inperking
“Ek kan nie die mense finansieel help nie, maar ek kan wel vir hulle musiek speel om hulle beter te laat voel.”
Saftas 2020: Hier is die wenners
‘Fiela se kind’ is as beste vollengterolprent aangewys.
Video: Topkunstenaars wil inspireer met bekende lied
Die video is in isolasie opgeneem en verwerk en is vandag (Donderdag) eerste op Maroela Media te sien.
‘Die Kontrak 2’ vir eers uitgestel
“Ons bly dankbaar vir julle opgewondenheid en ondersteuning en ons sien uit na ʼn nuwe seisoen sodra die landwye afsondering verby is.”
Mishka Loesch praat oor angs en uitreikwerk
Die radio- en televisiepersoonlikheid, Mishka Loesch, glo oefening en haar uitreikwerk om ander mense te help, is medisyne vir haar angs in die afsonderingstydperk. Sy het haar selfterapie met Maroela Media gedeel.
Wêreldwye kunsprojek bring gemeenskappe byeen
Tot 100 mense per groep kan deelneem aan die Paint the World: Covid-19 Edition-projek.
Musiekster om dop te hou: Stefaans Burden neem jou na die Karoo
Die sanger Stefaans Burden sê as daar nou maar een ding is wat ʼn mens van die Karoo weet, dan is dit dat ʼn mens te midde van moeilike omstandighede altyd nog hoop in dié plek kan vind.
Luister: ‘Toks ʼn Tjops’ se Sjef Vaatjie woeker in die kombuis
“As ʼn klein seuntjie het ek by my ouma in Kimberley gaan kuier, en het ek gesien hoe Ouma koekies bak en al daai lekker dinge doen. Dan dink ek by myself: ‘Jis dit lyk lekker’, so ek het my ouma gevra om my te leer.”
Spoegwolf, Heuwels pryk weer op Top-20
Die sanger en liedjieskrywer Ampie is saam met die groep in dié liedjie te hoor.
Video: 1 000 SA’ners sing die volkslied
ʼn Video van een duisend Suid-Afrikaners wat die volkslied sing is op sosiale media vrygestel as deel van #AnthemChallengeRSA.
Musiekvideo: Carma se ‘Oase’ voed jou siel
Met hierdie liedjie wil Carma mense se harte aanraak met die boodskap dat elke donker tyd tog met groei gepaardgaan.
Video: Aanhangers te sien in Die Heuwels se nuwe musiekvideo
“Hierdie liedjie is op ʼn warm dag langs ʼn hotelswembad in Pretoria gebore.”
Drie van die Bestes hou e-konsert
Raak die reis van die sitkamer na die kombuis nou vervelig? Optog! sorg weer die naweek vir opwinding in jou woonkamer met ʼn e-konsert deur Drie van die Bestes.
Video: Janie Bay vra vergifnis met jongste enkelsnit
“Met hierdie liedjie en ook die video deel ek my gevoelens oop en bloot. Dit is nooit te laat om jammer te sê nie.”
Bekende sprekers gesels nou in jou sitkamer
Daar is ook twee musiekuitvoerings wat deel vorm van Die sitkamersessies.