Binnekamer

26-27 Augustus 2011 / Atterbury Teater Dit was lankal tyd vir `n nuwe vertoning van musiekteaterdiva Amanda Strydom. Hertzogpryswenner Deon Opperman en musieklegende Janine Neethling…

Onbeskryflik

Charné Grabie Elke keer wanneer ‘n nuwe vroulike kunstenaar haar verskyning op die musiekindustrie se horison maak, wag almal met opgehoue asems en onbeskaamde hóóp:…

Spookpsalms

Piet Botha Na 8 jaar laat die veteraan kunstenaar Piet Botha weer ‘n Afrikaanse album die lig sien. Die nuwe cd heet “Spookpsalms” en bevat…

Adam

Adam “BOYS WILL ALWAYS BE BOYS”……or will they? Nee, hulle word groot, raak wêreldwys en begin te besef waaroor die lewe gaan. Wat kry jy…