“Omdat dit dansmusiek van die boonste rakke is, wou ons graag hê dat die video ’n positiewe boodskap en gevoel moes oordra.”
Izak Davel word eerste keer pa
“Sy lê nou hier in my arms en ek weet nie wat om daaroor te sê nie – dis mal!”
‘Ellen Pakkies’‑akteurs wen by Italiaanse rolprentfees
Die Taormina-rolprentfees is die oudste Europese rolprentfees en het pas in Sicily, Italië plaasgevind.
Foto’s: So lyk die top-16 vir Mej. SA
Die publiek kan ook van vandag af vir hul gunstelingfinalis stem.
Corlea soek jóú vir nuwe musiekvideo
Die musiekvideo word saam met die liedjie uitgereik en sy nooi haar aanhangers uit om deel te wees van dié video.
Hiér is die wêreld se hoogsbetaalde sterre
Forbes het pas sy jongste lys bekendgemaak van die hoogsbetaalde bekendes die afgelope jaar en die geld wat dié sterre jaarliks in hul sak steek, is niks minder as verstommend nie.
Luister: Anders skryf ode aan die Jakarandastad
“Of jy nou rugby op Loftus kom kyk het of hier studeer het – almal het iets gemeen met Pretoria.”
SA jeugkoor ‘in ekstase’ oor internasionale pryse
“Die kinders is doodgewone kinders wat uit skole in en om die Oos-Rand kom. Van hulle het nog nooit eens enige musiekteorie in hul lewens teëgekom nie.”
Foto’s: Naelbyt-episodes wag op ‘Binnelanders’-kykers
“Al wat ons kan verklap is dat hierdie episode ʼn hele paar mense se lewens gaan verander.”
Gewilde jeugkoor ook dié naweek by Bands for Bricks
Dié jeugkoor het onlangs Suid-Afrikaners se harte laat swel van trots toe hulle die gehoor én beoordelaars van America’s Got Talent gaande gehad het.
ʼn Digterlike inval by vanjaar se Windhoek Woordfees
Liefhebbers van die woordkuns kan hulle regmaak vir ’n vuurwarm woordweek vroeg in Augustus wanneer die doyenne van die Afrikaanse digkuns, Antjie Krog, saam met die ewe geliefde Carina Stander by die Windhoek Woordfees optree.
Twee enkelsnitte vir Elandré op Afrikaanse top-20
Die sanger het onlangs sy hart teenoor Maroela Media oopgemaak oor vriende wat hy aan die dood moes afstaan in twee verskillende motorongelukke en aan wie hy dié snit opgedra het.
Wen: ʼn Dramaskoolkursus saam met Brümilda
Met 40 jaar in Afrikaanse teater, televisie-en rolprentbedryf het Brümilda van Rensburg al vele toekennings ontvang – en nou wil sy twee gelukkige opkomende akteurs die kans gee om in haar diep voetspore te stap.
Riana Nel oor tragedie agter nuwe enkelsnit
“Ek en die seuntjie se ma het onlangs gesels oor hoe wonderlik dit is dat ʼn liedjie, wat ek in daardie oomblik op die begrafnis opgemaak het en later verder geskryf het, dié tipe impak op die publiek het.”
Demi Lee se wenrok kan joune wees!
Volgens Moore het sy die twee rokke gedra op groot gebeurtenisse in haar lewe – op tye toe haar drome waar geword het. Nou wil sy ander meisies se drome ook daardeur waar maak.
Tasché oor ‘The Voice SA’: ‘My mond hang steeds oop’
Tasché Burger sê daar is reeds sprake daarvan om ʼn liedjie saam met Francois van Coke op te neem.
En die wenner van ‘The Voice SA’ is…
Hierdie berig bevat die uitslae van die derde seisoen van The Voice SA. Indien jy nog nie gisteraand se episode gekyk het nie en nie die uitslae wil weet nie, moet jy eerder nie hier lees nie.
Stevie Wonder moet nieroorplanting ondergaan
Wonder sukkel reeds al ʼn geruime tyd met sy gesondheid.
Wen: Sterbehandeling by Classics saam met Elvis Blue
Elvis Blue en Maroela Media gee saam ʼn tafel vir tien weg vir die Premier-geleentheid van Classics 2019 by die Sun Arena in Pretoria op 19 Julie.
Elandré maak hart oop oor vriende se dood
“Ek onthou hoe ek nog gelag het in die kar van die vertoning af. Maar toe ek die boodskap kry, het ek net daar in die passasiersitplek begin huil.”