“ʼn Glansgeleentheid soos dié wat die prestasies van Afrikaanse kunstenaars vereer, kan nie vertroebel word deur politieke voorkeure en polities gedrewe besluite nie.”
MultiChoice reageer op Ghoema-besluit
MultiChoice het sy stilte verbreek nadat hy versoek het dat Steve Hofmeyr nie deel van die Ghoema-toekennings is nie en gedreig het om sy borgskap aan die geleentheid te onttrek.
Talle sangers ondersteun Steve ná Ghoema-besluit
“As ons musiek nie welkom is daar nie, is ons ook seker nie welkom nie.”
Bok Radio onttrek van Ghoemas
“Bok Radio kan geen vorm van diskriminasie op enige vlak teenoor enige kunstenaar(s), groep of taal ondersteun nie.”
Ghoema-nominasie onttrek oor Steve Hofmeyr
“Hierdie is ʼn klap in die gesig van kunste, vryheid van uitdrukking én vir die bevordering van Afrikaans.”
Wat jy dalk nie van ‘Game of Thrones’ geweet het nie
Kyk hier vir kitsfeite oor ‘Game of Thrones’ en foto’s.
Charlize Berg praat oor ma-wees
“Ouerskap het ʼn volmaaktheid by my lewe kom byvoeg. Genade en liefde het nuwe definisies gekry – groter en dieper as ooit.”
Spoegwolf maak dubbele verskyning op Afrikaanse Top-20
Die gewilde Suid-Afrikaanse rockgroep Spoegwolf het pas sy jongste enkelsnit en musiekvideo, “Storm”, bekendgestel.
Luister: Anna Davel vertel stories met haar musiek
“Eers het ek begin deur liedjies te skryf en dit vir ander kunstenaars te stuur om te sing. Toe eendag bel Laurika Rauch my en sê vir my dat ek nie my liedjies vir ander mense moet stuur nie, maar dat ek hulle self moet sing.”
Dapper speurders bekyk spookstories
Skakel in vir stories wat jou nekhare gaan laat rys.
Luister: Joshua na die Reën wil sy hart uitstort
“Ons moet terugkeer na die besef dat jy nêrens in die wêreld hoopvol, veilig of vredevol gaan voel as jy dit nie in jouself gevind het nie.”
Wenners van Liberty Radio-pryse aangekondig
Die wenners van die jaarlikse Liberty Radio-toekennings is Saterdagaand tydens ʼn galageleentheid in Sandton aangekondig.
Harry, Meghan swyg oor baba se koms
Prins Harry en sy vrou Meghan, die hertogin van Sussex, het gesê hulle beplan om planne rondom hul baba se geboorte privaat te hou.
En die nuwe aanbieder van ‘Noot vir noot’ is…
“Ons het iemand geteiken wat kan sing, goed beweeg, goed kan aanbied, ʼn sin vir humor het, goeie musiekkennis het en ondervinding het op televisie.”
Luister: Martin Bester verras met Afrikaanse reggae-snit
“Hoe meer opreg jy skryf, hoe beter.”
Wat jy nie geweet het van ‘The Bachelor SA’ nie
“Die individuele afsprake duur veel langer as wat kykers op die televisie sien.”
OppiKoppi vir 2019 gekanselleer
OppiKoppi is vir die afgelope 24 jaar jaarliks aangebied.
Luister: Boesmanlandse musikant is ʼn ‘lekker mens’
“Die musiek moet jou sommer lus maak om op ʼn velstoel te gaan sit êrens en vir jou ʼn ietsie te gooi.”
Die meisie in die holderstebolder wêreld
’n Skugter tiener oorkom haar vrees vir die dodelike vloek wat oor haar familie hang in die Afrikaanse grootword-rolprent Meerkat Maantuig.
Video: Cordelia vier die lewe met jongste enkelsnit
“Dit het ʼn lekker tong-in-die-kies-liriek wat nét in Afrikaans gesing kan word.”