Een van die deelnemers is die vrou van ‘n bekende Binnelanders-akteur.
Video: Samantha Leonard: ‘Vat ʼn kans’ al het jy seergekry
“Iemand wat ek met my hele hart vertrou het, het my baie seer gemaak.”
Nóg twee gesogte pryse vir plaaslike renosterdokumentêr
Die Suid-Afrikaanse dokumentêr STROOP – Journey into the Rhino Horn War, is onlangs as die beste rolprent van die International Wildlife-rolprentfees (IWFF) in die VSA aangewys.
Luister: ‘Skemerson’ se Pietie en Elize: ‘Dis nie maklik om plek van vrede te vind’
“Daar is nie een vloekwoord, ʼn stukkie naaktheid of geweld in nie en tog is dit een van die rouste flieks wat jy sal kyk.”
Wen kaartjies na ‘Musiek Soos Grond’
Drie gelukkige Maroela Media-lesers kan elkeen ʼn dubbelkaartjie na dié musiekkonsert wen.
Foto’s: Mathys Roets trou met sy Jané
“ʼn Ou verwag nie daai tipe emosie nie – dit sal my nog lank bybly.”
Video: Laurika verklap haar gunstelingliedjie van alle tye
Maroela Media het by Laurika Rauch gaan aanklop om die vrae te beantwoord waaroor ons nog altyd wonder.
Dewald Wasserfall veroorsaak ‘Elektrisiteit’ op Afrikaanse Top-20
Dié lied is ook op sy jongste album wat einde Mei uitgereik word.
Luister: Elme Churr sê ‘jy is genoeg’
“Jy kan nie ander mense help voordat jou eie bekertjie nie vol is nie.”
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: ‘Skemerson’
Floris Groenewald het na die splinternuwe Afrikaanse fliek, ‘Skemerson’, wat op Vrydag 3 Mei landwyd in fliekteaters uitgereik word, gaan kyk.
Luister: Robbie oor huldeblyk aan rugbyheld Patrick Lambie
“Hy is toe nou mal daaroor en het laat weet die liedjie het aan sy hart gevat.”
‘Game of Thrones’ speel sonder reëls
‘Game of Thrones’ verbreek al die reëls vir rolprentvervaardiging. Dit is waarom dit so suksesvol is.
Trouklokkies lui vir ‘People’ se ‘sexyste man’
Die vieringe saam vriende en familie het reeds Donderdag afgeskop en oor drie dae gestrek.
Ballade-nooi verloof aan Engelsman
“Hy was nog altyd daar,” het sy aan Maroela Media gesê.
Wen: Laurika Rauch se spesiale versamelstel
Een gelukkige leser kan dié spesiale versamelstel, ter waarde van R1 265, wen.
FAK vereer Steve Hofmeyr
“Steve is ’n reus in die Afrikaanse musiekbedryf en met goeie rede een van die gewildste Afrikaanse sangers tot op hede.”
Luister: Germandt sing soos ʼn kanarie
Germandt Geldenhuys vertel oor sy rolle in ‘Binnelanders’ en ‘Kanarie’, sy toneelstuk ‘Keelvol’, sy vriendskap met sy medester en beste vriendin, Je-Ani Swiegelaar, én sy florerende sangloopbaan.
‘Avengers: Endgame’ gereed om rekords te laat spat
Mense wat reeds die rolprent gesien het, gebruik die woorde “epies”, “emosioneel” en “verstommend” om dit mee te beskryf.
‘People’ se inspirerendste bekende aangewys
Buiten dat sy beeldskoon is, is sy ook ʼn ma van drie kinders.
Bram Fischer-fliek eersdaags op die grootskerm
Gesoute Afrikaanse akteurs soos Antoinette Louw, Morné Visser, Willie Esterhuizen en Izel Bezuidenhout speel in die rolprent.