Rehane Abrahams, wat die rol van die omstrede feeks Wendy Newman in ‘Arendsvlei’ vertolk, vertel meer oor dié karakter wat kykers aan die gons het.
Armand Aucamp vertel oor sy liefde vir kosmaak
“Ek is nie ’n sjef nie, so mense kan gerus wees dat hulle die disse ook self kan maak.”
Juanita nié vanjaar by Afrikaans is Groot
“Dit is absoluut my eie keuse om dit net eers ʼn blaaskans te gee.”
Woon en skryf vir ʼn maand in Somerset-Oos
Met sy sjarmante ouwêreldsheid, ruim kamers, houtvloere en lowergroen tuin, bied die huis die ideale geleentheid vir skrywers om in ʼn inspirerende omgewing aan hul manuskripte te werk.
Anton Hartman-vleuelklavier vind tuiste by FAK
“Ek hoop die klavier sal gelukkig hier wees. Ek is seker Anton Hartman sou baie trots daarop gewees het.”
Boere sê waarom jy moet inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
Frikkie sê voornemende boere wat wil inskryf, maar wat ʼn bietjie skrikkerig is, moet sommer net die bul by die horings pak. “Steek jou bangheid in jou sak, want jy sal glad nie spyt wees nie!”
Só kan jy 60 dae lank gratis Showmax kyk
Intekenare van DStv Compact en Compact Plus kry Showmax vir twee maande gratis. Hier is wat jy van dié aanbod moet weet.
Helmut Lotti is terug met ʼn splinternuwe CD!
Die David Gresham-platemaatskappy stel met trots die wêreldbekende Belgiese tenoor, sanger en liedjieskrywer Helmut Lotti se nuutste album Soul Classics In Symphony vry.
Spoegwolf maak buiging op treffersparade
Spoegwolf se jongste album, ‘Koma’, het onlangs die eerste Afrikaanse album geword om die no. 1-posisie op die Apple Music-albumtreffersparade in te neem.
Angus Taylor praat oor sy ‘Kinders van hierdie Klippe’-beeld
Taylor sê ‘Kinders van hierdie Klippe’ is oop vir talle interpretasies, maar daar is verskeie lae van betekenis wat hy in die werk ingebou het.
Neels van Jaarsveld: ‘Mens kan nie die lewe te ernstig opneem nie’
Hy verklap een van sy gunsteling-medesterre in die reeks ‘Dwaalster’ is die skattige worshondjie, Frieda, wat die rol van die geliefde Patchouli vertolk.
Simoné Nortmann en rekenmeester trou
“Dit was een van die heiligste oomblikke wat ek ervaar het. Dit was emosioneel en oorweldigend.”
Oscars 2019: Só lyk al die wenners
‘Bohemian Rhapsody’ en ‘Black Panther’ het ʼn handjievol goue beeldjies ingepalm.
Foto’s: Kyk wat dra die sterre by die Oscars
Daar was egter een akteur wat die koppe behoorlik laat draai het.
Oscars: Hier is vanjaar se beste akteur en aktrise
Die 91ste toekenningseremonie van die Oscars is Sondagaand (plaaslike tyd) in die Dolby‑teater in Los Angeles gehou.
Hubare boere kan nóú inskryf vir ‘Boer soek ʼn vrou’
kykNET is op soek na vanjaar se oes van boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, wat deel wil wees van die 12de seisoen.
Romanz-manne herenig vir Optog!-toer
“Ek is veral opgewonde, want ek het nie gedink ek sal ooit weer op ʼn verhoog staan nie,” sê Barnard.
Spoegwolf-album maak Apple Music-geskiedenis
“Soms droom ʼn mens van ʼn fiets vir jou verjaarsdag. Dan word jy wakker en die hele Afrikaanse gemeenskap het bygedra om vir jou ʼn Ferrari te koop.”
Musiekvideo vir Douvoordag se ‘Die avontuur’ vrygestel
“Dit laat die gedagte en besef ontstaan dat ons almal eendag op ons oudag gaan terugkyk na die lewens wat ons geleef het. Gaan ons hou van wat ons sien?”
Erica Wessels oor Ragel-Lee, medespelers en 40-wees
“Jy begin terugkyk op jou lewe en wonder wat jy die afgelope 40 jaar gedoen het wat mooi en belangrik is en wel saak maak. Dit is nogal ʼn moeilike tyd, maar daarna het ek gevoel: Hier is ék.”