1-3 September 2011 Die tweede NAFCO Konvensie en Ekspo word gehou op die 35 hektaar gronde van Hoërskool Ben Viljoen vir 3 dae, vanaf 1…
Waterberg Wildsfees
22-24 September 2011 Die Waterberg Wildsfees is ‘n jaarlikse feesgeleentheid wat gehou word op die eiendom van Oljaco Wildveilingkrale. Die fees vind plaas op 23-24…
Huisgenoot Tempo Toekennings 2011
Juanita du Plessis, Jay van Eden-faam, die Heuwels Fantasties en MoniQue was die groot wenners by vanjaar se Huisgenoot Tempo toekennings wat op Dinsdag 19…
Bekende Karoo kunstenaar sterf
Jan Schoeman, of Outa Lappies soos hy beter bekend was, is op 6 Julie oorlede nadat hy brandwonde opgedoen het. Schoeman (87) se bekende laslappiesjas het aan die brand geraak terwyl hy vuurgemaak het.
Ester
Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.
Ivan Zimmerman – Asems Uit die See
30 Julie 2011 / Ou Meulteater Dit was ‘n droom wat al lank wag om waar te word. Ivan Zimmermann is bekend as akteur in…
Die Ryk Weduwee
Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.
GIF: ʼn tragiese komedie oor Mathilda Bouwer
22 Julie 2011 / Ou Meulteater Mathilda Bouwer het ʼn probleem. Haar swak hart vir romanse en liefde. Die liefde van Romeo vir sy Juliet….
24/7/365
Suid-Afrika se eerste Idols-wenner Heinz Winckler bied na nege jaar in die musiekbedryf sy vyfde album 24/7/365. Die album met sewentien snitte sluit in die ballades 1001 Soene, Ek soek jou en Wat jy nooit sal vergeet nie.
Nianell en Romanz se album bereik goue status
Nianell en die minnesangers Romanz se album ʼn Duisend drome het pas goue status bereik. Romanz is Louis Loock, André Venter, Adam Barnard en Burgerd…
Dowwe Dolla: 007 – Die avontuur begin…
25 Julie 2011 / Barnyard Menlyn Vooraf-vertoning deur Steve D. Eers was daar Plenty O’Toole, Honey Ryder en nou Dowwe Dolla – 007. Sy hou…
Prikkel pot
13-24 Julie 2011 / Staatsteater AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT Teks & Lirieke: Marié Beytell Regie: Lochner de Kock Musiek:…
Jakkals en Leeu
7 Augustus 2011 / Atterbury Teater “Jakkie Louw het vir Kevin Leo eendag gebel en gevra of hy sal sing op sy nuwe CD… Marietjie…
Wees lig
Juanita du Plessis Juanita du Plessis is na vier jaar terug met haar nuutste geestelike album Wees lig. Dit kom na die groot sukses van…
Charlize Berg
Charlize Berg Charlize Berg het kitsbekendheid verwerf na die sukses van haar en Heinz Winckler se duet You and I. Haar debuutalbum kom kort nadat…
Die eerste dekade
David Fourie David Fourie het in 2002 bekendheid verwerf in die werklikheidsreeks Idols. Vanjaar vier hy sy eerste tien jaar in die musiekbedryf met die…
Oppad na jou
Elizma Theron Oppad na jou is Elizma Theron se derde album vir Select Musiek en volg op haar platinum-album Gee my meer en haar goue…
Sal vir altyd bly
Michael Lindt Die skrywer en sanger van die gewilde treffer Elvis Blue, Michael Lindt, se debuutalbum is hier. Sal vir altyd bly bevat dertien liedjies…
Bel die polisie
Dewald Dippenaar Dewald Dippenaar, wat bekendheid verwerf het met die liedjie Wys jou muis, is terug met ‘n nuwe album Bel die polisie. Die album…
Ek is daar vir jou
Nicholis Louw Nicholis Louw is terug met sy splinternuwe album Ek is daar vir jou. Dié album van 15 snitte bevat 10 tien oorspronklike nuutskeppinge…