Snotkop Snotkop se nuwe album Laaik van jol bevat 15 Afrikaanse nuutskeppinge uit sy eie pen. Francois Henning, oftewel Snotkop, stel op die nuwe album…
Ek wil jubel
Willie Joubert Willie Joubert se splinternuwe album Ek wil jubel bevat 18 opheffende geestelike liede tot eer van sy Skepper. Die album volg op bekroonde…
Ek val vir jou
MoniQue Ek val vir jou is die debuutalbum van MoniQue. Die album, met 19 snitte, bevat hoofsaaklik splinternuwe diskonommers in Afrikaans, met daarby ‘n aantal…
Trots Afrikaans Volume 5
Verskeie kunstenaars Die mees gewildste radiotreffers van jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars word op die splinternuwe Trots Afrikaans Volume 5 saamgevat. Dit volg op die sukses…
Afri-Talia
Alhoewel hy nog nooit in Suid-Afrika was nie, sing jong Cristian Mangano met passie Afrikaanse treffers wat kort sedert die vrystelling van die album reeds deur die land dreun, maar hy sing in sy moedertaal, Italiaans.
Afri-Spaans 2
Marta Gomez Na die sukses van Afri–Frans 1 en 2, het Afri-Spaans sy verskyning gemaak. Steeds was dit nie genoeg nie, en in groot afwagting…
Staan Vas
34 Grade Suid is die breinkind van die sanger Sean Else, van Eden-faam, en Ampie du Preez, wat onlangs saam die krieketspeler AB de Villiers ‘n CD vrygestel het. Staan Vas is ‘n kombinasie van dié twee se liefde vir country-pop. Die musiek is aards en melodies.