Julle het gevra en die vervaardigers het geluister! Na publieke aandrang is die musiekblyspel, Ester die Musical, weer terug op die planke by die Pretoria…
Video: Kurt sing Heidi
Kurt Darren het Woensdagmiddag die musiekvideo van sy liedjie, Heidi, vrygestel.
Pendoring 2012: Makietie in Kaapstad
Alle paaie gaan in September na Kaapstad lei vir die reklame-fees der feeste: Pendoring se heel eerste bekroningsaand in die Moederstad sedert dié reklametoekennings se ontstaan 18 jaar gelede!
Die Solidariteit-tydskrif fotokompetisie
Stem nou vir jou gunsteling in Solidariteit Tydskrif se fotokompetisie!
Saktyd: Wie gaan dit maak?
Op Dinsdag 17 Julie word die eerste episode van Huisgenoot se opwindende nuwe werklikheidsreeks, Saktyd, uitgesaai.
Verganklik en Afhanklik
GLASKAS, die Afrikaanse rockstars se vierde studio album, VERGANKLIK EN AFHANKLIK is pas vrygestel.
Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie – stem nou vir die finaliste!
Stem nou vir die finaliste in Huisgenoot se liedjieskryfkomptisie!
Onderweg met Jannie du Toit
PG du Plessis se teks vermeng humor met erns en regisseur Emma Bekker omskep die aanbieding in ’n kragtoer wat du Toit se statuur as meester van die kleinkuns herbevestig.
Video: In verwondering
4 liedjieskrywers – 3 dae – 12 liedjies – 1 kans
Video: Duis:lig
‘n Nuwe geestelike golf het die Afrikaanse kerk getref en elke herlewing het ‘n klankbaan van sy eie. Elke generasie moet sy eie stem vind wanneer God die duisternis in hulle met sy helder lig kom nuutmaak. Duis:Lig is so ‘n klankbaan. Duis:Lig is daardie stem.
Foto’s: “Nuwe” Afrikaanse rolprente
Sosiale media het die afgelope ruk gegons met plakkate van “nuwe” Afrikaanse rolprente.
Wen kaartjies na ‘n klassieke vertoning op 10 April
Hierdie kompetisie is gesluit: Marten Mathys Van Wyk vertolk Beethoven se Klavier Sonata no 23, “Appassionata”, op die klavier sowel as kort werke van Brahms, Liszt en Debussy.
Daai ene met die vlerke
Daai ene met die vlerke is ’n kabasert geskryf en opgevoer deur Willie Strauss, met klavierbegeleiding deur Roelof Colyn.
ATKV se suksesvolle Ave Maria/Halleluja-musiekproduksie by KKNK te sien
Ave Maria/Halleluja is dié jaar by die KKNK te sien.
KKNK gaan kook!
Die Huisgenoot-Musiekplaas het vanjaar ’n propvol program by die ABSA KKNK.
Antiekmark by Voortrekkermonument
Die Voortrekkermonument bied hierdie jaar op Menseregtedag, Woensdag, 21 Maart van 09:00 tot 15:00 op die dak van die groot Amfiteater, weer hul gewilde antiek- en versamelaarsmark aan.
Die rebellie van Lafras Verwey
“Die rebellie van Lafras Verwey” vertoon tans by die US Woordfees.
“Werkloosheid is ʼn avontuur. Dit onderskei man van muis. Drink of droom.”
“Buitepos” van Rachelle Greef wys tans by die US Woordfees. Lees die resensie hier.
Kaartjies verkoop soos soetkoek vir US Woordfees
Kurt Darren en Koos Kombuis; Chris Chameleon en Kaleidoskoop; en Karen Zoid en Zolani Mahola is van die kunstenaars wat vanjaar saam op die verhoog te sien is.
Atterbury Teater: Wen kaartjies na Jannie du Toit se vertoning
Jannie du Toit vier sy veertig jaar van passie vir Afrikaanse musiek met ’n landwye konserttoer. Drie Maroela Media-lesers kan dubbelkaartjies na sy vertoning losslaan!