Van bemoedigende flieks tot hartseer verhale – dié plaaslike flieks is net wat jy nodig het.
Video: Riana Nel lied toe perfek vir Irene-Louise
Irene-Louise vertel ook bietjie meer oor die getroude lewe.
Plaaslike dokumentêr oor renosterstropery draai nou ook in Europa
’n Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent oor renosterstropery wys tans by die Britse regering se internasionale konferensie wat fokus op die onwettige handel in diereprodukte.
Pianiste warm op vir Atterbury-kompetisie
Die openingsaand én die uitdunrondes gedurende die week kan gratis bygewoon word.
Riana Nel is ambassadeur vir behoeftige kinders
“My kern is Jesus. Hy leef in my en bepaal wat ek doen. Hy en daai potlood het dit reggekry dat my boodskap vandag miljoene mense kan bereik.”
Kurt Darren teen ʼn vinniger pas 24 kg ligter
Kurt Darren vertel meer oor sy gewigsverlies, sy gesin se verhuising van die Kaap terug na Pretoria en goeie nuus vir aanhangers.
Britse rocker eerste keer op pad na SA
“Ek kan nie wag om eers in Johannesburg en dan in Kaapstad, met die berg in die agtergrond, te speel nie.”
Murraysburg-lied ʼn treffer op sosiale media
Dié kitstreffervideo is binne slegs twee maande deur meer as 75 000 mense op sosiale media gekyk.
Dewald Wasserfall betree vandeesweek die Top-20
Dewald Wasserfall betree die Top-20.
Só lyk SA se eie Bachelor
Hy is ʼn voormalige Sharks-rugbyspeler en het talle suksesvolle sakebelange op sy kerfstok as entrepreneur.
Almero stel eerste vollengte album bekend
Verskeie musikante, onder andere Bouwer Bosch, Danie du Toit, Ruan Graaff en Peach van Pletzen, het met die musiek en vervaardiging gehelp.
Milan se kinderboekreeks moedig jong lesers aan
“My kinders raak elke aand met ʼn boek op die voorkop aan die slaap! Hulle verslind stories.”
Wenners van ATKV-Tienertoneel 2018 aangewys
Jong voornemende teatermakers het die afgelope week die Roodepoortteater se verhoog warm gespeel, gehore vermaak, ontroer en bekoor om uiteindelik ’n kans te staan om as die wenner van die 54ste ATKV-Tienertoneelfinaal gekroon te word.
Só lyk 2018 se Aardklop-wenners
Die gewilde produksie “My Seuns” het met talle toekennings weggestap.
‘Lykskou’ ʼn vars en unieke Aardklop-stuk
Swiegelaar vertolk die rol van Dizzy uitstekend en haar komiese tydsberekening is puik.
[Resensie] Fotostaatmasjien: ’n Kunstige mengelmoes
Regisseur Wessel Pretorius, wat self ook in die produksie te sien is, het insig soos min met dié unieke produksie.
Vier plaaslike gunstelinge in Oktober in Gauteng
Wynliefhebbers, geklee in die fees se wit-en-pers-kleurskema kan die dag omkuier terwyl hulle proe aan van die beste pinotage-wyne in Suid-Afrika.
Video: Feeskos in oorvloed op Aardklop 2018
Maroela Media het vir Aardklop-feesgangers gevra wat hul gunsteling-feeskos is. Kyk hier wat hulle gesê het.
‘Huishou’ ʼn juweel op Aardklop
Die emosie en toneelspel is só rou en geloofwaardig dat dit die moeite werd is om dié toneelstuk te sien.
Leon van Nierop se resensie: The house with a clock in its walls
Daar word te veel truuks uitgehaal en te min storie vertel. Daar kan net soveel pratende stoele en woeste poppe en horlosies wees voordat ʼn mens begin gaap.