Wees gewaarsku: dit gaan jou laat debatteer, sekere standpunte inneem, en skok met sy realistiese taalgebruik. Maar uiteindelik sal jy nie onaangeraak hier uitstap nie.
Nataniël het Aardklopgangers gaande
In egte Nataniël-styl het hy deur die loop van die vertoning gereeld van kostuums verwissel.
Video: Christel en Markus gesels oor ‘Tussen die bokse’
Christel van den Bergh van Getroud met rugby en Markus Haywood van 7de Laan speel in die Aardklop-produksie ‘Harry en Jackie: Tussen die bokse’. Hulle het met Maroela Media gesels.
Resensie: ‘Bloed en bodem’ raak aan teer sake in SA
Dit is donker, maar belangrik; ondenkbaar, maar die waarheid.
Video: Aardklop wéér ʼn trekpleister vir kunsteliefhebbers
Of jy nou hou van musiekproduksies, teaterstukke of selfs net daar is vir die kos, Aardklop het vanjaar iets vir elkeen!
18 wynplase neem deel aan Pinotage- en Biltongfees
Agtien van Suid-Afrika se top- Pinotage-produsente neem deel aan vanjaar se Pinotage- en Biltongfees by die Leriba Hotel in Centurion.
Luister: Boon is deel van die Weiveld-kliek
Die musiekkroonprins van Moepelfontein het met Maroela Media kom gesels oor Weiveld se temalied, “Weiveld Click”.
Nuwe aanbieder vir ‘WorkZone’ op Jacaranda FM
Jacaranda FM het aangekondig dat sy middagprogram WorkZone van 15 Oktober af nie meer deur Barney Simon aangebied sal word nie.
Video: Musiekvideo van ‘Die Gelofte’ vrygestel
“Dit is ʼn gewyde lied. Dit is ʼn lied van introspeksie, ʼn lied oor swakheid en ʼn lied oor krag.”
Foto’s: Sprokiestroue vir Afrikaanse popsangeres
Sy dogter het sonder sy medewete al jare lank haar ma se trourok bewaar sodat sy gedeeltes daarvan by haar eie trourok kon laat inwerk.
Marcia Moon: Magies-mooie sang neem jou op storiereis
“My doel is om mense te kry om ʼn bietjie stil te raak en toe te laat om dieper te delf. Ek wil hulle die geleentheid gee om deur my musiek te sien wat hier diep binne elkeen aangaan.”
Rina Hugo vereer: ‘Dit is vir my baie spesiaal’
“Dankie vir die wyse waarop jy, Rina, ons taal laat leef het. Dankie vir geslagte Afrikaanse kinders wat met jou note grootgeword het.”
Aardklop: Helena Hettema bekoor met glansproduksie
Helena Hettema nooi haar aanhangers en musiekfynproewers om saam met haar op reis te gaan deur 27 jaar van musiek met ʼn kragtoer van ʼn glansproduksie wat op die planke te sien sal wees by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees.
Video: Andrea Bocelli en seun se duet roer die hartsnare
“Enigiemand wat ʼn ouer is, enigiemand wat weet wat die kosbare verantwoordelikheid is om ʼn ma of ʼn pa te wees, sal die volle betekenis van dié stuk verstaan,” sê Andrea Bocelli.
Aardklop: Dié produksies is aan’t uitverkoop
“Vanjaar is produksieverkope reeds 15% hoër as dieselfde tyd verlede jaar.”
Aardklop-verhoog wink weer vir Roeline
Roeline Daneel, tans te sien as Klara in die gewilde kykNET-dramareeks ‘Fynskrif’, gesels met Maroela Media oor die toneelstuk ‘My mense is die kluts kwyt’ wat vanjaar op Aardklop debuteer.
Foto’s: Andriëtte wys haar nuwe pienkvoet
“Ek voel ryk met my seuns.”
Ses plaaslike programme vir kinders op Showmax te sien
Of jy nou wil hê jou kinders moet in Afrikaans vermaak word of dalk net bietjie afleiding soek van Peppa Pig en Paw Patrol, is dié oulike kinderprogramme perfek vir klein Suid-Afrikanertjies.
Corlea Botha betree dié week die Top-20
Dié lied is op haar tweede solo-album wat later vanjaar bekendgestel word.
Van Coke se eie program eersdaags op die kassie
Hy gaan saam met bekendes en komediante die draak steek met al die “malligheid in die wêreld”.