“Ek het baie ooms en familielede wat glad nie praat oor wat in die oorlog gebeur het nie. Met die voorskoue van die film het dit net vir my duidelik geword dat daar mense is daar buite wat wíl oopmaak oor die oorlog. Dié film is almal se storie.”
Wie sal wegstap met ‘Die Kontrak’?
Die broer-en-suster-duo Bobby en Karlien van Jaarsveld is die aanbieders van hierdie program.
Só het boer Adriaan die jawoord gevra
“Volgens hom wou hy my gaan wys hoe dit gereën het. En daar gaan die man op sy knie!”
Klipwerf Orkes se nuwe album vier 50 jaar
Met hierdie album vier die orkes die ongelooflike mylpaal van 50 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf.
‘Fynskrif’-akteurspaar verloof
“Toe vra hy en toe huil ek … en toe moet hy eers seker maak ek het ja gesê.”
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 10 September 2018
Wie is dié week in die no.1-posisie?
Geliefde ‘Boer soek ʼn vrou’-paartjie verloof
“Ons is baie gelukkig en baie verlief en ons weet dat dinge sal uitwerk soos dit moet en op die regte tyd.”
Vier Erfenisdag by die Voortrekkermonument
“Die Erfenisfees gaan ’n heerlike gesinsdag vol interessante aktiwiteite en kultuurdemonstrasies wees.”
Video: Man skryf lied om mense na sy grootworddorp te lok
“Ek het nie hierdie liedjie geskryf met enige kommersiële bedoelings nie, ek wou dit regtig net deel om vir ander te vertel hoe fantasties die dorp is.”
Klassieke musiek seëvier tydens finaal van ATKV-Muziq en -Muziqanto
ATKV-Muziq (‘n nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie) en -Muziqanto (ʼn klassiekemusieksangkompetisie) se finale is hierdie jaar saam gehou.
Vul jou stoet aan by die Swartland-veeboereveiling
Veeboere durf die dag nie misloop nie, aangesien daar ’n topgehalte aanbod van 1 099 diere gaan wees.
Finaliste vir Revue 2018 bekend gemaak
Vier finaliste in die laerskole-afdeling en vier finaliste in die hoërskole-afdeling sal meeding om die titel van algehele wenner van Revue 2018.
ATKV-Tienertoneel ʼn fees van talent
Die ATKV-Tienertoneelfinaal is ’n fees van jeug, ’n fees van teater, ’n fees van talent en ’n fees van kreatiwiteit!
kykNET Buite Ekspo: Beleef alles wat die buitelewe bied in Bela Bela
Die kykNET Buite Ekspo Limpopo is om die draai! Dié ekspo word vanaf 28 tot 30 September aangebied by Sondela Natuurreservaat en Spa naby Bela Bela.
Video: Sanger skryf liefdesballade saam met sy vrou
“Dit is ’n nostalgiese liefdesballade, wat geskryf is uit die oogpunt van ’n bejaarde man wat terugkyk op sy lewe.”
Top-kunstenaars ‘bring trots’ met nuwe enkelsnit, ‘Die land’
“Ek is baie opgewonde oor “Die land” en ek en my kollegas wil met hierdie lied die boodskap van hoop aan elke Suid-Afrikaner bring,” het Steve Hofmeyr gesê.
‘Ouboet en Wors’ is terug op die kassie!
Hierdie keer is daar ’n nuwe gesig wat vir skreeusnaakse plesier gaan sorg.
Fliekvlooi Floris se fliekresensie: Ellen – Die Ellen Pakkies Storie
Fliekvlooi Floris resenseer die Afrikaanse fliek “Ellen – Die Ellen Pakkies Storie” wat vanaf 7 September landswyd in teaters gesien kan word.
Nuwe flieks en reekse in September op Showmax
Daar is iets vir almal in September op Showmax te sien: van flieks, reekse, kinderprogramme tot selfs sportprogramme en dokumentêre reekse.
Luister: Wonderboom raas weer ná lang stilte
“Ná 22 jaar van ruk en rol, het ons aanhangers ’n verduideliking nodig.”