Thys en Trix is broer en suster en ook ywerige, maar onbeholpe, polisiebeamptes. Kyk hier na die lokprent van dié splinternuwe fliek met Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch.
Foto’s: Sterre skitter by modieuse Met-gala
Die elite van Hollywood se vermaakwêreld het Maandag byeengekom vir die Metropolitan Museum of Art’s Costume Institute se gala-geleentheid.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 7 Mei 2018
Wie is dié week in die gesogte no.1-posisie?
Peach die musikant nie nét sy pa se seun
“Dit is vir my so vreemd as mense na my verwys as Oubaas se seun. Sover ek weet bly Oubaas se seun op Garies.”
Opwindende flieks en reekse in Mei op Showmax
Van lekkerlag saam met komediante tot naelbytspanning saam met Quentin Tarantino – daar is iets vir almal dié Meimaand op Showmax te sien.
Bekroonde filmmaker sterf toe kameelperd hom stamp
Carlos Carvalho, ʼn bekroonde Suid-Afrikaanse filmmaker, is dood nadat ʼn kameelperd hom op ʼn safari lodge naby Hartbeespoort gestamp het.
Eerste foto’s van prins Louis gedeel
Die hertog en hertogin van Cambridge het twee foto’s van prins Louis op sosiale media gedeel.
Mej. SA-kroning geskied vanjaar anders
Die organiseerders van die Mej. SA-skoonheidskompetisie het Vrydag aangekondig dat die aanwys van die wenner vanjaar anders gaan verloop as voorheen.
Afrikaanse sanger verwelkom eerste baba
“Dit het eintlik nog nie heeltemal ingesink nie; ek dink die oomblik dat ons by die huis is en dis net ek, mamma, en baba, dán gaan dit insink.”
Nico Panagio deel sy wenke om op ’n eiland te oorleef
Het jy gisteraand Survivor SA se eerste episode gekyk? Nico Panagio deel sy vyf topwenke om op ’n eiland te oorleef.
Leon van Nierop se resensie: I Feel Pretty
Hierdie jolige komedie gee vir alle meisies weer moed wat ʼn probleem met hul eie selfbeeld het en van die lewe probeer wegkruip. Jy is so mooi soos jy voel.
Leon van Nierop se resensie: Wonderlus
Jy sal gil, jy sal giggel, jy sal jou hand voor jou mond klap en uiteindelik besef: die liefde is nie vir sissies nie. Verlief wees en lief wees is twee heeltemal verskillende emosies.
Nóg ʼn internasionale sanger in ‘Classics’ te sien
Die musikale skouspel ‘Classics is Groot’ word as wêreldklas bestempel en die kreatiewe regisseur van die vertoning beloof dat gehore vanjaar net die beste spesiale effekte en choreografie kan verwag.
Mej. SA: Wie gaan vanjaar die kroon dra?
Kyk hier hoe lyk die 12 finaliste.
‘Survivor SA’: Wat die kamera nié wys nie
Maroela Media het gaan kers opsteek by Nico Panagio, die aanbieder van Survivor SA, om vas te stel wat agter die skerms van dié seisoen wat vanjaar in die Filippyne plaasvind, gebeur.
Nuwe kletsprogram op kykNET-horison
Vyf vroue, vyf uiteenlopende opinies, een onderwerp en ’n gehoor – ’n geselsprogram met ’n verskil wat vanaf Julie op kykNET&kie, DStv-kanaal 145, te sien sal wees.
Bekende in musiekkringe sterf
“Hy het baie vinnig agteruitgegaan.”
Brendan Peyper en Kie. kraai koning in TV-reeks
Die reeks bestaan uit ʼn stel moeilike uitdagings wat deelnemers se ratsheid, handvaardigheid, koördinasie, uithouvermoë en intelligensie tot die uiterste beproef.
Superhelde-fliek maak loketgeskiedenis
Die fliek, wat sowat twee dosyn superhelde op die silwerdoek byeenbring, het tydens sy openingsnaweek verskeie loketrekords wêreldwyd gebreek.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 30 April 2018
Ná gisteraand se Ghoema-musiektoekennings het aanlynverkope van die wenners in verskeie kategorieë geklim.