Die groot wenner van die aand was Jo Black. Geliefde Afrikaanse sangers soos Caroline-Grace, Kurt Darren en Riana Nel het almal ʼn draai op die glanstapyt gemaak.
Ghoema’s 2018: Sterre gaan vanaand vir goud
Die Ghoema-musiektoekennings word vanaand regstreeks vanuit die Theatre of Marcellus by Emperors Palace op kykNET, DStv-kanaal 144, gebeeldsaai. Willem Botha en Jo Black open die geleentheid.
‘The Simpsons’ behaal TV-mylpaal
“Baie geluk aan almal wat deel is van hierdie baanbrekersreeks. En aan die miljoene Simpsons-aanhangers oor die wêreld, dankie dat julle nog al die jare kyk.”
ABBA neem nuwe musiek op
“Dit was asof tyd stilgestaan het en ons net op ’n kort vakansie weg was.”
Craig du Toit Nel ‘sê ʼn ding soos dit is’
Craig du Toit Nel is ʼn uitgesproke grapjas wat oornag ʼn internetsensasie geword het, maar min mense weet dat hy ook ʼn toegewyde gesinsman én ʼn slimkopsakeman is.
Wat jy nie geweet het van ‘Wonderlus’
Wonderlus begin dié naweek in fliekteaters landwyd draai. Hier is ʼn paar kitsfeite oor dié opwindende fliek waarvan jy nie geweet het nie:
Motorsport: Amper tyd vir die Jaguar Simola Hillclimb
Talle bekende Suid-Afrikaanse renjaers het al deelgeneem.
Prins Harry kies sy strooijonker
Die Kensington-paleis het dié nuus Donderdag bekendgemaak.
Luister: ‘Die gawe om engele te kan sien’
Bottomless Coffee Band het by Maroela Media gekuier om meer te vertel oor hul tweede album, Anthelia, en verklap ook wat dié naam beteken.
Brendan Peyper deel dubbele goeie nuus
“Toe ek eers besef het watter groot geleentheid dit is, het ek dadelik vir die geleentheid gespring.”
Nuwe SA kosprogram binnekort op die kassie
Suid-Afrikaanse kosliefhebbers kan uitsien na dié splinternuwe kosmaakprogram waarop regte “huiskos” soos klam sjokoladekoek, herderspastei en heerlike diepgebraaide skaaptjops te sien sal wees.
‘Masterchef’-deelnemer sterf skielik
Nooddienste het die professionele sjef luidens omstanders te help gesnel en met hom hospitaal toe gejaag waar hy later dood is.
Bryan Habana hang sy rugbystewels op
“Ek is ongelooflik dankbaar vir die herinneringe wat ek saam met my kan vat na my volgende hoofstuk.”
Foto’s: Mathys Roets is verloof
“En toe sê Jané ja!” het die sanger opgewonde op Facebook aangekondig.
Aksiebelaaide flieks: Kyk die Bourne-reeks
Jy kan nou al vier Bourne-flieks sommer in een sitting deurkyk. Dié aksiebelaaide treffers, gebaseer op Robert Ludlum se boeke met Matt Damon in die hoofrol, is nou op Showmax te sien.
Inspirasie vir jou huis!
As jy op soek is na inspirasie vir jou eie huis, opknappingswerk wil doen of ʼn nuwe huis wil bou, is dié reeks net vir jou.
Fliekvlooi Floris se videoresensie: ‘Wonderlus’
Die rolverdeling van Wonderlus sluit vars gesigte soos Ansu Visser, Lea Vivier, Lynelle Kenned en Beer Adriaanse in. Kyk hier na fliekvlooi Floris Groenewald se videoresensie.
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 23 April 2018
Wie is dié week in die no. 1-posisie?
‘Binnelanders’-aktrise groet sepie ná 13 jaar
“ʼn Mens is maar hartseer omdat dit vir so lank ʼn groot deel van jou lewe was. Dis ʼn scary tyd, maar ook ewe opwindend.”
Internasionale sanger wen ‘Dancing With The Stars SA’
Die danspare moes drie verskillende dansroetines baasraak vir die eindronde.