Caroline Modiba (27) is Saterdagaand tydens ‘n glansgeleentheid in Oudtshoorn aangewys as die algehele wenner van die nasionale klassiekesangkompetisie, ATKV-Muziqanto.
Vir jou gemaak – Adam
Hierdie album is ‘n bewys dat jy kommersieel kan wees sonder om musikale integriteit in te boet, en daarom kan dit baie sterk aanbeveel word.
Maroela Media Top 20 – 12 Augustus 2013
Dis hoe ons rol- Jay Ekskuus Oom- Pierre Rossouw Hande- Karlien van Jaarsveld Wat geld nie kan koop nie- Bobby van Jaarsveld Spyt kom te…
De Luxe-album- Hulle
Hulle is seker is een van die beste sangpare wat die afgelope tyd op die musiektoneel verskyn het, en hierdie album sal by ‘n groot gehoor byval vind.
Hoe groot is U – Jan de Wet
Jan is ‘n legende in die Afrikaanse musiekbedryf, en enigiemand wat van sy vorige albums gehou het, sal ook hierdie een geniet.
Parow-manewales maak voorbrand vir “iets groot” by Oppikoppi
Jack Parow se inhegtenisneming was glo ‘n publisiteitsfoefie vir “iets groot” wat die naweek by die Oppikoppi-musiekfees in Limpopo gaan gebeur.
Sanger sterk aan ná beweerde selfmoordpoging
Rudi Claase van die voormalige Die Lieflinge-faam, sterk by sy huis in Pretoria aan nadat hy glo oor die naweek probeer het om selfmoord te pleeg.
Video: ʼn Vars benadering tot komedie
Jimmy in Pienk vertel die storie van Jimmy Bester, ʼn mielieboer wat sy kakiebroek en vellies eenkant toe te gooi en deelneem aan ʼn haarstiliskompetisie om sy plaas en familie te red.
Jack Parow agter tralies
Die kletsrymer Jack Parow, oftewel Zander Tyler (31), is Woensdagoggend in hegtenis geneem nadat hy glo rusverstoring by ʼn oord, waar hy oornag het om die naweek by die Oppikoppi-fees op te tree, veroorsaak het.
Onthou die goue oues- Gerrie Pretorius
Die feit dat die album so gewild geword het, is ‘n aanduiding dat daar baie mense dink dat dit die moeite werd is.
Kom nader- Anneke Hanekom
Daar is deesdae soveel Afrikaanse kunstenaars dat ‘n mens wonder of daar hoegenaamd enigiemand is wat met iets oorspronkliks vorendag kan kom.
Luidkeels dieper- Retief Burger
Retief het, soos gewoonlik, weer met ‘n baie goeie album vorendag gekom en daar is ‘n hele aantal snitte wat geskik is vir eredienste van alle denominasies.
Laat U wil geskied- Amen
Amen is beslis een van die opwindendste nuwe groepe wat hulle op Christelike musiek toespits.
My hart- Nianell
Verlede jaar het Riana Nel ‘n opskudding in die musiekbedryf veroorsaak toe sy met die algehele topverkoper-CD van die jaar vorendag gekom het. Haar ouer…
‘n Nuwe môre- Louis Loock
Dit is seker nou al omtrent vyf jaar sedert Romanz gestig is, en sedertdien het hulle groot sukses met hul vermenging van klassieke- en kommersiële…
Hantam-unplugged- Klipwerf-Orkes
Hoewel die Klipwerf-Orkes sekerlik die gewildste orkes sekerlik die gewildste orkes in die land is, het hulle ook al onder kritiek deurgeloop omdat hulle gereeld van elektroniese instrumente gebruik maak, en hul musiek nie werklik as Boeremusiek geklassifiseer kan word nie.
Blou bul droom- Verskeie Kunstenaars
Vanjaar is die 75ste bestaansjaar van die Blou Bulle-rugby-unie (wat voorhen as Noord-Transvaal bekendgestaan het). Ter viering darvan is ‘n CD vrygestel met ‘n aantal…
Skop uit jou skoene- Juba
Dit gebeur soms dat ‘n groep wat aan ‘n samgkompetisie op televisie deelgeneem het, op die ou einde besluit om professioneel te sing. Die sangpaar…
Sout van die aarde- Ricus Nel
Ricus het met hierdie album bewys dat hy een van ons land se heel beste en veelsydigste musikante is.
Waarvoor wag jy?- Mwah!
Deur die jare was daar al baie popgroepe wat net uit meisies bestaan het, onder meer Destiny’s Child, The Bangles, Atomic Kitten en The…