“Die blootstelling aan hedendaagse Afrikaans is wonderlik; só sal ons taal nie verouder nie. Dit maak dit sommer lekkerder om buite Suid-Afrika te woon. Ek kan enige tyd van die dag of nag my tablet aanskakel en my gunstelinge kyk.”
Bekende SA sportheld gaan pa-status kry
“[Ons is] gereed vir die CSA-toekennings. [Dit is] die laaste geleentheid as net die twee van ons.”
Luister: Jak de Priester sing vir jou op Moedersdag
ʼn Gelukkige en geseënde Moedersdag vir elke ma! Luister gerus na Jak de Priester se ode aan alle ma’s.
Karlien deel nóg groot nuus
Die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld deel nóg groot nuus.
[Wen] Rock in jou taal saam met dié kunstenaars
Die gewilde Afrikaanse rocksanger Francois van Coke en sy groep, Die Gevaar, gaan vanjaar op openbare aandrang die verhoog met Die Heuwels Fantasties, Saarkie en The Sweet Resistance deel by die Rock in my taal-musiekkonsert.
Bouwer Bosch oor Loxton, Leandie en die lewe
“Wat ek al geleer het in my kort tyd in die bedryf is dat bitter min mense in jou drome glo.”
[Wen] Gaan vir Goud-konsert draai by Emperors Palace
Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam en Robbie Wessels is op 20 Mei by Emperors Palace te sien in die Gaan vir Goud-musiekkonsert.
Lang herstelpad lê voor vir Piet Botha ná val
“Dit gaan moeilik wees om vir só ʼn lang tydperk nie op die verhoog te wees nie, maar ek het groot planne.”
TV-lisensies vir tablette en slimfone dalk SA se voorland
Die SAUK wil hê die Uitsaaiwet moet sodanig verander word dat dit Suid-Afrikaners sal verplig om TV-lisensiegelde te betaal vir toestelle soos tablette, rekenaars en slimfone.
Steve en Janine se kleinding kom dán
Steve Hofmeyr en sy vrou, Janine, het met sonarfoto’s gespog met hul kleinding wat op pad is. “[Ons] hou nie van pose nie, [maar sy is] ʼn duimsuier met fris hokkiebene en baie woelig. En ja, dis ʼn Hofmeyr-gesiggie daai,” het hy laat hoor.
Afrikaanse sangeres ‘ontsteld, ontsenu’ ná misdaadvoorval
“Hy kon haar geskiet het, so dit kon erger gewees het. Ons is dankbaar dat sy nog vir ons en die kinders hier kan wees.”
Karlien van Jaarsveld deel groot nuus
“Dis nog early days, maar my hart loop oor van dankbaarheid.”
Nataniël ná 30 jaar: Van rebel tot verhoogliefling
In ʼn onderhoud met Maroela Media, vertel Nataniël openhartig oor toe hy in hegtenis geneem is en doodsdreigemente ontvang het, en hoe dít hom gevorm het tot ʼn ikoniese kunstenaar.
Romanz sing weer – vir Adam
“Ons glo hy sal sterk genoeg wees om die aand mee te maak en dit met sy musiekbroers te deel.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 8 Mei 2017
Refentse het die afgelope week drie van die liedjies op sy nuwe album aanlyn bekendgestel en hy maak vandeesweek weer sy toetrede tot die Top 20.
Trevor Noah kry gesogte toekenning
Die komediant, wat deesdae in die gesogte Stella Tower in New York woon, het die toekenning aan sy ma opgedra.
[Foto’s] Ontmoet vanjaar se ‘Boer soek ʼn vrou’-manne
Die tiende seisoen van dié gewilde reeks hou talle verrassings in.
Adam weer in hospitaal
Die Afrikaanse sanger Adam Barnard is weer in die hospitaal opgeneem.
Innibos 2017: Kry nóú kaartjies
Innibos, wat vanjaar tussen 5 en 8 Julie in Mbombela (Nelspruit) aangebied word, het onlangs vir die derde agtereenvolgende jaar die kykNET Fiësta-toekenning vir die gewildste kunstefees in die land gekry.
Leon se resensie: Guardians of the Galaxy 2
Cool, uitspattige ruimtekaperjolle. Dit is wetenskapfiksie op sy vrolikste, skryf Leon van Nierop van Guardians of the Galaxy 2.