“Vir jou is ons al klaar lief,” het die egpaar op sosiale media gespog.
Nuwe Angus Buchan-reeks op TV: Koringaar
Kort jy pitkos vir die siel? Kyk Angus Buchan se geestelike geselsprogram “Koringaar” nou op Showmax.
Die Heuwels Fantasties praat oor jongste album
Agter die liedjie “LED liefde” skuil ʼn “diep betekenis”, vertel die groep.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 22 Mei 2017
Die Heuwels Fantasties maak vandeesweek hul toetrede tot die top 20 met hul liedjie, “Gebruik my”.
[Foto’s] Wonderboom-skou wys spiere
Die Airlink Adrenaline Show 2017 op 10 en 11 Junie vanjaar gaan fantasties wees. Indien jy enigsins deur adrenalien aangevuur word, is dit een om nie mis te loop nie, skryf Brendon Staniforth.
SA’ner behaal tweede plek in skoonheidskompetisie
Die Suid-Afrikaner Gerrie Havenga is Sondag in die tweede plek aangewys tydens Mister Global, ʼn skoonheidskompetisie vir mans.
[Foto’s] Pippa Middleton trou
Pippa Middleton, die suster van Kate, hertogin van Cambridge, is Saterdag in die eg verbind met die welgestelde fondsbestuurder James Matthews.
[WEN] Skreeusnaakse ‘Doringrosie’-pantomime
“Die idee van ʼn pantomime is dat dit vir kinders sowel as grootmense ewe veel genot kan bied en ek glo ons kry dit vir seker reg.”
Goeie nuus vir ‘7de Laan’-kykers
Dit volg nadat die SAUK vroeër vanjaar die programskedules van die SABC2-kanaal behoorlik geskommel het.
Polisiekarre maak geskiedenis
Die groep het geskiedenis gemaak met hul skarefinansieringsveldtog om hul nuwe album die lig te laat sien.
[Video] ‘Van der Merwe’ se lokprent is hier
Die lokprent vir die splinternuwe Afrikaanse fliek Van der Merwe is Dinsdag amptelik bekend gestel.
Boer soek nie meer vrou
Die boere is nog skaars aan die publiek bekend gestel, maar ʼn finalis aan die gewilde kykNET-werklikheidsreeks Boer soek ʼn vrou het homself reeds van dié reeks onttrek.
ShowMax: Wie kyk wat in die wêreld?
“Die blootstelling aan hedendaagse Afrikaans is wonderlik; só sal ons taal nie verouder nie. Dit maak dit sommer lekkerder om buite Suid-Afrika te woon. Ek kan enige tyd van die dag of nag my tablet aanskakel en my gunstelinge kyk.”
Bekende SA sportheld gaan pa-status kry
“[Ons is] gereed vir die CSA-toekennings. [Dit is] die laaste geleentheid as net die twee van ons.”
Luister: Jak de Priester sing vir jou op Moedersdag
ʼn Gelukkige en geseënde Moedersdag vir elke ma! Luister gerus na Jak de Priester se ode aan alle ma’s.
Karlien deel nóg groot nuus
Die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld deel nóg groot nuus.
[Wen] Rock in jou taal saam met dié kunstenaars
Die gewilde Afrikaanse rocksanger Francois van Coke en sy groep, Die Gevaar, gaan vanjaar op openbare aandrang die verhoog met Die Heuwels Fantasties, Saarkie en The Sweet Resistance deel by die Rock in my taal-musiekkonsert.
Bouwer Bosch oor Loxton, Leandie en die lewe
“Wat ek al geleer het in my kort tyd in die bedryf is dat bitter min mense in jou drome glo.”
[Wen] Gaan vir Goud-konsert draai by Emperors Palace
Bobby van Jaarsveld, Riana Nel, Adam en Robbie Wessels is op 20 Mei by Emperors Palace te sien in die Gaan vir Goud-musiekkonsert.
Lang herstelpad lê voor vir Piet Botha ná val
“Dit gaan moeilik wees om vir só ʼn lang tydperk nie op die verhoog te wees nie, maar ek het groot planne.”