“Ná al die jare sien ek vreeslik uit om weer die karakter van Fiela te speel en kan nie wag om weer op die verhoog te kom met hierdie lekker rol nie,” vertel Shaleen Surtie-Richards.
Sanger, komediant se tweede pienkvoet gebore
Die egpaar het die nuus Dinsdag amptelik bekend gemaak.
‘Afrikaans is groot’-kaartjies vir Kaapstad uitverkoop
“Ons kan net die publiek bedank vir hul getroue ondersteuning.”
Franci Swanepoel: ‘Kykers nog lief vir Toeks’
“Ek is heeltemal te ‘plain’ vir New York.”
[WEN]: Frank Opperman in ‘Hond’ by Die Blou Hond-teater
In die splinternuwe eenmanstuk Hond vertolk die veteraan-akteur Frank Opperman die rol van ’n man wat afskeid neem van sy hond wat te oud en siek is om veel langer te leef. Moet hy die hond laat uitsit, of nie?
Ghoema-benoemings: Coenie, Adam en Joshua na die Reën swaai septer
Die benoemings vir die jaarlikse Ghoema-toekennings is Dinsdag amptelik bekendgemaak.
Vir Altyd… gaan jou hart steel
Teen die asemrowende agtergrond van Mauritius begin die karakters – en die kyker – weer in liefde glo.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 6 Maart 2017
Leah, Riana Nel, Martin Bester, Die Heuwels Fantasties en Karlien van Jaarsveld – wie beklee vandeesweek die topposisie?
Skryfskool in Orania: ‘ʼn Voertuig vir ons hartstaal’
“Ons het ʼn tekort aan toepaslike komedie in Orania.”
‘Boer soek ʼn vrou’-egpaar deel swangerskapsnuus
“Die eerste keer wanneer jy daardie hartklop hoor, verander dit jou as mens.”
[Video] ‘Ek’s getroud,’ sê Adele tydens konsert
“Dis duidelik dat ek nie meer aan die gevoel van die ‘eerste keer’ kan vasklou nie, ek is nou getroud!”
Pleegkinders beleef ‘sprokiesland’ saam met Doringrosie
“Ons kinders moes soveel keer baklei teen omstandighede net om te oorleef dat hulle eintlik vergeet het hoe om kind te wees.”
Nog kaartjies vir ‘Afrikaans is groot’ in Kaapstad
Kaartjies vir twee Afrikaans is groot-konserte in Kaapstad op 18 Maart is reeds uitverkoop, maar nou kan jy danksy ’n bykomende konsert op 17 Maart steeds dié gewilde konsert bywoon.
[Foto’s] Sterre se dubbelgangers
Daar is baie dinge in die lewe wat nie verduidelik kan word nie. Die konsep van dubbelgangers is byvoorbeeld een van die goed wat nie eintlik verduidelik kan word nie. Hoe is dit moontlik dat een mens soos ʼn ander een kan lyk, sonder dat hulle familie is? Kyk na dié sterre se dubbelgangers: Hulle lyk op ʼn druppel water soos bekendes.
Agent 2000: Nuwe tienerfliek op Showmax
Walter du Toit is nie ’n gewone skoolkind van Randburg nie. So bietjie James Bond, so bietjie Sherlock Holmes en ’n groot klomp gesonde houding maak van hom Agent 2000…
Internasionale prys vir ‘Modder en bloed’
Die Afrikaanse periodefliek oor die Anglo-Boereoorlog, Modder en bloed, het ʼn internasionale toekenning losgeslaan.
Word wys by Woordfees
Die US Woordfees is weer hier met ʼn program vol boeke, woorde, toneel, kuns, musiek, kaberet, komedie en wat nog!
Radio Kalahari Orkes terug met splinternuwe album
“Terwyl ons opneem, kom daar ʼn mamba deur die venster geseil, deur die kamer en weer uit by die deur! Ons het almal net daar verstar gesit en gekyk.”
Afrikaanse sanger in hospitaal opgeneem: ‘Gebede hou ons staande’
Die sanger en sy familie het gevra dat aanhangers hom en sy gesin in hul gebede moet opdra.
Agter die skerms van talle legendes se loopbane
ʼn Kykie na die lewens en loopbane van Afrikaanse musieklegendes.