Liefhebbers van Afrikaanse musiekrolprente, borrelgom en melkskommels kan gerus ʼn merkie in hul dagboek maak wanneer Pretville op 23 November op die silwerdoek begin draai.
Foto’s: Wat ’n ervaring by Huisgenoot-Skouspel!
Die 13de aanbieding van Huisgenoot-Skouspel is verby en dit het opnuut die invloed en diversiteit van Afrikaans en Afrikaanse musiek bevestig en gevier.
Nuwe FAK Sangbundel sien binnekort die lig
Die FAK Sangbundel volume II word vanjaar amptelik by Aardklop nasionale kunstefees bekendgestel met ’n spesiale FAK konsert genaamd ‘FAK’ Fantasties.
Verkeerdevlei
The Buckfever Underground se nuwe album, Verkeerdevlei, is in Augustus vrygestel.
Duo kraai koning by gesogte klassiekemusiekkompetisie
Die US Percussion Duo is Saterdagaand in Stellenbosch aangewys as die algehele wenner van ATKV-Muziq, ʼn gesogte nasionale instrumentale klassiekemusiekkompetisie.
Moeiteloos na die Clover Aardklop Nasionale Kunstefees
Mismoedig oor die hoë brandstofpryse? Bang dit gaan jou planne om vanjaar se Clover Aardklop Nasionale Kunstefees by te woon in die wiele ry? Lees hier!
Video: Koor boots ʼn reënstorm na
Die koor maak, slegs met hul hande en vingers, in dié merkwaardige video, ʼn reënstorm na.
Nuwe FAK-sangbundel ‘so akkommoderend as moontlik’
Artikel oorspronklik vir Litnet geskryf deur Henry Cloete.
A Capella-koor by Brooklynteater
Bespreek vandag nog vir dié spesiale vertoning.
Elke hond kry sy dag
Wie’s baas of wie’s die hond? Dié vraag sal eersdaags in Pretoria beantwoord word wanneer brakke met hul eienaars kan spog, en andersom.
Video: Johan C Venter stel nuwe musiekvideo vry
Die musiekvideo van Johan C Venter se liedjie, Oë soos pêrels, is hier.
Ester die Musical is terug
Julle het gevra en die vervaardigers het geluister! Na publieke aandrang is die musiekblyspel, Ester die Musical, weer terug op die planke by die Pretoria…
Video: Kurt sing Heidi
Kurt Darren het Woensdagmiddag die musiekvideo van sy liedjie, Heidi, vrygestel.
Pendoring 2012: Makietie in Kaapstad
Alle paaie gaan in September na Kaapstad lei vir die reklame-fees der feeste: Pendoring se heel eerste bekroningsaand in die Moederstad sedert dié reklametoekennings se ontstaan 18 jaar gelede!
Die Solidariteit-tydskrif fotokompetisie
Stem nou vir jou gunsteling in Solidariteit Tydskrif se fotokompetisie!
Saktyd: Wie gaan dit maak?
Op Dinsdag 17 Julie word die eerste episode van Huisgenoot se opwindende nuwe werklikheidsreeks, Saktyd, uitgesaai.
Verganklik en Afhanklik
GLASKAS, die Afrikaanse rockstars se vierde studio album, VERGANKLIK EN AFHANKLIK is pas vrygestel.
Huisgenoot-Liedjieskryfkompetisie – stem nou vir die finaliste!
Stem nou vir die finaliste in Huisgenoot se liedjieskryfkomptisie!
Onderweg met Jannie du Toit
PG du Plessis se teks vermeng humor met erns en regisseur Emma Bekker omskep die aanbieding in ’n kragtoer wat du Toit se statuur as meester van die kleinkuns herbevestig.
Video: In verwondering
4 liedjieskrywers – 3 dae – 12 liedjies – 1 kans