“Nou gaan ons twee seuntjies in die huis hê, so ons berei onsself voor op ʼn malhuis.”
‘Krone 4’: ʼn ‘Moewiese saamsing-jol’
Konsertgangers kan solank gereed maak vir dié musiekkonsert van die jaar, sê Niel Schoombee, regisseur van Krone 4.
[Wen] ‘Grease’-akteurs wil reünie hou
Grease is in 1978 vrygestel en was ʼn internasionale lokettreffer. Dit het sedertdien ikoniese status bereik. Olivia Newton-John het vandeesweek oor ʼn reünie gepraat.
[Video] Wêreld-klavierdag word op Tafelberg gevier
Die klavier moes spesiaal aangery, opgeslaan en ingestel word op Tafelberg – iets wat nog nie vantevore gedoen is nie.
Afrikaanse sanger gaan pa word
“Ek sien so uit daarna om ervaring en kennis met my kind te deel, maar terselfdertyd is ek ook maar bang – dis ʼn groot verantwoordelikheid.”
Braai, reis en loop saam met bekendes in SA’ners se skoene
Veertien van die gewildste reekse op die Afrikaanse leefstylkanaal VIA word volledig op Showmax beskikbaar gestel.
‘Pieter en die Wolf’ eersdaags op die planke
Die bekende skrywer Philip De Vos se pittige versies vir Pieter en die Wolf asook Karnaval van die Diere word deur akteur Schalk Bezuidenhout voorgedra.
[Video] Afrikaanse sanger vra steun vir nasionale biddag
“Ek wil jou nooi om nie meer skaam te wees om te roep na God nie en saam met ons te kom smeek vir vergifnis dat ons as volk die rug op God gedraai het en dat ons as Afrikaner vergeet het van die Gelofte wat ons met God aangegaan het.”
[Foto’s] Afrikaanse aktrise deel pragtige troufoto’s
“Dit was die perfekte dag en ek het met my droomman getrou. Ek het lanklaas in my lewe soveel geluk en liefde op een dag ervaar.”
Nuwe Kaleidoskoop-album ná vier jaar
Die akoestiese musiekgroep Kaleidoskoop het onlangs hul splinternuwe album bekend gestel.
Nudie-dokkie wat jy nie durf misloop
Die Springbok Nude Girls-dokkie bied jou meer oor die op én die af van dié groep, die hoë sowel as die lae note asook die spoor wat hulle gelaat het in die Suid-Afrikaanse musieklandskap.
Polisiekar vra hulp vir nuwe album
“Die Polisiekar-ding wil net nie doodgaan nie. Ons het probeer om op te breek, maar ons kon nie. Dis groter as wat ons ooit verwag het dit gaan wees en dit is danksy een ding: Julle.”
Gewilde sangers sluit aan by ‘The Voice SA’
Vier gewilde Suid-Afrikaanse sangers sluit eerskomende Sondag as mede-beoordelaars aan op ‘The Voice’.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 27 Maart 2017
Bouwer Bosch en Elvis Blue maak hulle toetrede tot die Top 20 dié week.
En die nuwe Mej. Suid-Afrika is…
Mej. Suid-Afrika 2017 is Sondagaand tydens ʼn glansgeleentheid by Sun City in Noordwes gekroon.
Karlien en Joe haak stilletjies af
Karlien van Jaarsveld en die voormalige rugbyspeler Joe Breytenbach het stilletjies die knoop deurgehaak.
[Video] SA-kinderster spog met internasionale liedjie
Die gewilde jong sanger het ʼn platekontrak geteken saam met ʼn platebaas wat het al gewerk het saam met ander bekende sangers soos Demi Lovato, Miley Cyrus en Kelly Clarkson.
[Foto’s] Só groot was Afrikaans in Kaapstad
Ons deel van die mooiste foto’s van die afgelope naweek se Afrikaans is Groot-konserte in Kaapstad.
Bobby en Karlien ‘engele’ ná geld vir weggooibabas
“Julle is engele – twee mense wat deur God gestuur is en ʼn platform gegee is om duisende ander se lewens te verander.”
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 20 Maart 2017
Wie beklee vandeesweek die nr.1-posisie op die Maroela Media Afrikaanse Top 20?