Christopher Nolan se Oppenheimer was Sondagaand die groot wenner tydens die 96ste Oscar-toekennings in Hollywood.
Eerste amptelike foto van prinses Kate ná operasie
Die foto van prinses Catherine en haar drie kinders is vroeër vandeesweek deur prins William by Windsor geneem.
Video: Kom loer agter die skerms by ‘Mamma Mia!’
“Ek het grootgeword met ABBA se musiek. Die groep se musiek is pure vreugde en ons het vreugde nodig.”
Hollywood: ‘Freaky Friday’-opvolg op pad; New Kids on the Block terug ná 11 jaar
In dié week se nuus uit Hollywood word Colin Firth se ikoniese “Pride & Prejudice”-hemp opgeveil, en kykers is nog nie heeltemal klaar met “Young Sheldon” nie.
Annelisa op 75 gesond, geseënd en steeds geliefd
Annelise Weiland van “Suidooster,” wat diep in Suid-Afrikaners se harte gekruip het as Hilda van “7de Laan”, glo die lewe is heeltemal té kort om daagliks iets aan te pak wat jou sielsongelukkig maak.
Frieda van den Heever laat Afrikaanse debuutalbum lig sien
“Hierdie album roep diep herinneringe op van wat dit beteken om ten volle mens te wees – in hierdie land en in hierdie taal.”
Fliekresensie: Nuwe ‘Dune’-fliek betower op die grootskerm
Die woestyn het ʼn oorweldigende invloed op die kyker, veral in teaters. Dit voel of jy self teen daardie duine afrol.
Video: ‘Toets eers jou produk in die mark’
Magriet Groenewald en Maroela Media deel ʼn reeks video’s waarin Magriet praktiese wenke gee oor hoe om jou eie onderneming te begin en só ʼn inkomste te verdien.
Dié kunstenaars, verhoogstukke met kykNET Fiëstas vereer
“Hierdie towenaars van toneelspel, kuns en musiek verstaan hoe om ons te boei met ’n blik op lewens en wêrelde verwyder van ons eie.”
‘OME!’: Nou is daar net vyf
“Ek is nie ʼn slegte verloorder nie, maar hierdie een was nie lekker om te verloor nie.”
Protea Cullifest: Klein fees, groot hart
Die opbrengs van die fees word aan verdienstelike organisasies geskenk. Daar is iets vir elkeen om te geniet.
Skryfnet-liedjieskryfkursus inspireer nog ʼn enkelsnit
“Ek glo dat die liedjie sal aanklank vind by enigiemand wat lief is vir die plek waar hulle vandaan kom en dalk weg werk en verlang na hul mense.”
Luister: Ilne Fourie hou spieël op oor boelies in skole
Dit is nie om dowe neute dat die aktrise Ilne Fourie die onderwysmilieu as agtergrond vir haar teaterproduksies gebruik nie.
‘Rust’-wapenbewaarder wel skuldig aan manslag
Die hof het ook gehoor hoe sy herhaaldelik versuim het om aan basiese veiligheidsreëls te voldoen.
Foto’s: Faf se baba is hier: welkom, klein Remi-Ré
Die stralende paartjie het pragtige foto’s gedeel van hul babadogtertjie wat verlede week, effens vroeër as verwag, gebore is.
Luister: Jo Black oor rol as vlerksleepvriend, nuwe musiek en buitelandse konserte
“Agter die skerms is dinge snaaks en my raad is meer direk, maar as die kameras rol, kies ek my woorde mooi om nie te klink of ek hom te hard uittrap nie, maar ook dat dit nie moet klink asof ek ʼn gunsteling het nie.”
Video: Margit en Jurg oor ‘ouerwees’ vir teaterrestaurant, aktrise-tiener
“Ons spot gereeld en sê ons is ʼn sirkushuis, want daar is roetine, maar geen twee dae lyk dieselfde nie.”
Eerste dagboekinskrywing vir prinses Kate ná operasie
Koning Charles III het intussen ook Dinsdag met finansiesminister Jeremy Hunt vergader.
Adam Tas nou ambassadeur vir Voortrekkermonument
“Elkeen wat die monument besoek en ondersteun, is ’n ambassadeur van ons geloof, kultuur en taal.”
JNDR en Karlien maak mooi op Top-20
Eloff behou die no. 1-posisie met “Vlerke”.