Ester

Die vervaardigers van Houtkruis Die Musical en AfriFrans in samewerking met Joe Niemand bied aan ’n nuwe Afrikaanse Gospel musiekspel: Ester.

Die Ryk Weduwee

Uys Krige kon woorde op ‘n sonderlinge wyse saamsnoer, nuwes laat opklink en woordspelings laat blom. Reeds ryke woorde word kosbaarder in sy aanslag, en dit vloei vryelik soos die water in die gragte tussen die vrugbare boorde op die ryk weduwee se plaas.

Prikkel pot

13-24 Julie 2011 / Staatsteater AFRIKAVROU en die Suid Afrikaanse Staatsteater bied aan PRIKKEL POT Teks & Lirieke: Marié Beytell Regie: Lochner de Kock Musiek:…