Die hele “Woordmusiek”-reis behoort ’n nuwe en verrassende ervaring vir teaterliefhebbers te wees.
Video: Geliefde Britse varkie ‘Peppa Pig’ kuier in SA
Peppa Pig en haar maatjie in die menswêreld, Anna, het in Maroela Media se ateljee gesels oor hulle produksie, “Peppa Pig’s Perfect Day”.
‘Hans steek die Rubicon oor’ is ʼn teatertreffer
“Hans steek die Rubicon oor” is binnekort by die KKNK, Die Koelkamers Teater in Paternoster, Die Boer in Durbanville en ander Kaapse venues te sien.
Marion Holm op pad om KKNK-gangers te laat skater
“Die plakkaat het nog die oorspronklike vertoning se foto op, so dit lyk miskien ʼn bietjie hartseer. Ek belowe egter die vertoning is alles behalwe dit!”
Hierdie lesers wen kaartjies vir ‘Karoo Suite 2’
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ wys vir oulaas op 8 en 9 April by die KKNK in Oudtshoorn.
‘Magda Louw’ kies koers verhoog toe, nóg ’n reeks op pad
“Die gevoel van die reeks gaan dieselfde bly: lag met ’n traan …”
‘Die Gelofte’ skitter op Naledi-kortlys
‘Karoo Suite 2: Karoonagte’, ‘Brel/Piaf’, ‘Plesierengel’, en ‘Hans steek die Rubicon oor’ is ook vir dié teaterpryse benoem.
David Kramer met prys vir lewensbydrae bekroon
“Die produksies wat in aanmerking gekom het, het weereens die veerkragtigheid van Suid-Afrikaanse teatermakers gewys.”
Wêreld werp kollig op teater, kunste
“Op Wêreldteaterdag nooi ons ʼn ieder en elk om deel van die wonderwêreld van die kunste te wees.”
Luister: Maude vertel oor rol as ‘waghond’ vir intieme tonele
“Daar is niks fout daarmee om romantiese elemente op die skerm of verhoog te wil hê nie, maar daar moet met ʼn kritieke lens daarna gekyk word. Ons as intimiteit-koördineerders kan dié proses help lei.”
Fiësta-pryse in ligte luim uitgedeel
“Tog bly selfs ʼn gesogte Fiësta-trofee die tweede prys – die eerste prys is altyd die waardering van die publiek.”
AfriForum Teater vier tweede verjaarsdag
“Dit is vir ons heerlik om te sien hoe die teater al hoe meer bekendheid verwerf en dat al hoe meer mense vertroud raak met die teater en vertonings hier bywoon.”
Luister: ‘Die Kaplyn’ is verhaal van familie, trots
“As jy hou van ’n lekker storie wat die hartsnoere roer en jou bietjie gaan laat lag, is dit ’n produksie wat jy nie moet misloop nie.”
Luister: Herkenbaarheid kerndeel van ‘Laerskool Noord’ se humor
“Ons sien soms van die verhoog af hoe gehoorlede mekaar stamp of fluister, ‘daai karakter is nes dié en só by ons skool’.”
‘Suidooster’-akteurs op Kaapse feesverhoog
Kunstenaars wat by dié fees optree, is André Schwartz, Lynelle Kenned, Emo Adams, Brümilda van Rensburg, Edwin van der Walt, Coenie de Villiers, Antoinette Kellermann en Elzabé Zietsman.
‘Tuisteater-projek’ vol lawwe verhale eersdaags by Die Boer te sien
Mutton Hour met Cintaine Schutte en Wilhelm van der Walt is van 21 tot 22 Februarie by Die Boer-restaurantteater in Durbanville te sien.
Dié lesers wen kaartjies na komedie-trio se skreeusnaakse produksie
‘Laerskool Noord’ is tussen 15 tot 19 Februarie by die Atterbury Teater in Pretoria te siene.
Nog ʼn musiekspel kuier binnekort op AfriForum Teater se planke
“Die verhaal bring hulde aan die helde wat onder ons dakke woon, maar waarvan ons so min weet.”
Nataniël in Amsterdam vir slegs een vertoning
Dié superster, wat reeds die afgelope vier dekades ʼn huishoudelike naam op Suid-Afrikaanse bodem is, maak op Saterdag 13 Mei in die Theatre Amsterdam slegs vir een aand sy buiging in ʼn eksklusiewe vertoning. Dié vertoning word in trotste vennootskap met Maroela Media aangebied.
Wen kaartjies na komedie-trio se skreeusnaakse produksie
“Laerskool Noord” met Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck en Ilne Fourie kuier binnekort op die Atterbury Teater se verhoog. Skryf nou in om kaartjies te wen!