“Ons avontuur saam is die grootste eer van my lewe.”
Luister: ‘Binnelanders’-akteur vertel oor genesing na sy ma se dood
“My ma is aan borskanker dood toe ek drie was.”
Sepiegids: Liam ruk handuit in ‘Binnelanders’
In “Suidooster” stamp Rhafiek en Rhiyaaz steeds koppe en in “Arendsvlei” konfronteer Anthony Rachel oor haar verhouding met die gevaarlike Desmond.
‘BSV’: Boer Francois en sy Vanessa verloof
“Ons is nie blind vir mekaar se foute nie, maar besef dat die Here se opinie van ons van meer belang is.”
‘Real Housewives’ tuit te lekker lippe vir TikTok
Michelle, ʼn estetikadokter, wou haar sosialemediateenwoordigheid opkikker en besluit toe om haar mede-‘housewives’ by die pret te betrek.
Sepiegids: Is Brendan besig met sy ou streke in ‘Suidooster’?
In ‘Binnelanders’ vang Dawid vir Liam uit en in ‘Diepe waters’ word die waarheid van Gys se aanval onthul.
Lyntjie Jaars vind ware liefde ná 40
Sy het in haar wildste drome nooit gedink sy gaan ná veertig so verlief raak nie, sê dié radio- en TV-aanbieder wat die afgelope paar jaar met haar aansteeklike lag, Nama-aksent en pittige sêgoed diep in kykers se harte gekruip het.
Antoinette Kellerman bekoor in Moedersdagfliek
Doyenne van die teater, Antoinette Kellerman, sal kykers Saterdagaand bekoor met ’n lekkerkyk, hartroerende Moedersdagfliek.
Luister: Koel, kalm Amy nie skaam om vir haarself te lag
“Toe ek in 1992 as Mej. SA gekroon is, het die medialandskap heeltemal anders gelyk. Ek het nie eens ʼn e-posadres gehad nie, nou is ek sommer in ʼn reality show.”
‘Housewives’ se Michelle stop ‘stoomtrein van katterigheid’
“My jare by die staatshospitale was makliker as hierdie naweek.”
Komediant wen kwartmiljoen vir liefdadigheid
Hy skenk dié reusebedrag aan die Gift of the Givers-noodleningsorganisasie.
‘Diepe waters’: Wie wou van Gys ontslae raak?
Vandeesweek ontwaak Gys Swarts ná twee weke uit sy koma en die vraag op almal se lippe is: “Wie het dit aan jou gedoen?”
Sepiegids: Kommer oor Gys se geheue in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ moet Steve inspring wanneer ʼn pasiënt inmekaarsak ná ʼn gesigoorplanting, en in ‘Arendsvlei’ kry Eva en Tanner se avontuur ’n donker, gevaarlike kinkel.
‘Binnelanders’-akteur praat oor ernstige mensehandel-storielyn
“Ek besef kykers wil graag ʼn bietjie van realiteit ontsnap wanneer hulle sepies kyk, maar kyk hoe maklik word gewone, desperate mense geflous met die belofte van ʼn goeie werksgeleentheid.”
RHOWL: Karen wys naels in die wildtuin, Candice raak tranerig oor werksdruk
“Jy het geen idee waardeur ek tans gaan en onder watse druk ek is nie.”
Luister: ‘Die groot afskud’-wenner keer lewe om met enorme gewigsverlies
“Ek het my eie pa tydens die verfilming van die reeks verloor, en dit het my laat besef dat hierdie laaitie van my nou sy pa kort.”
‘Suidooster’ groet sepiegunsteling
Getroue kykers van die gewilde kykNET-sepie, Suidooster, moes Woensdagaand van ’n geliefde karakter afskeid neem.
Sepiegids: Mensehandel, skokfoto’s in ‘Binnelanders’
Ruiterbosch maak gereed vir ʼn groot gebeurtenis in ‘Suidooster’ en in ‘Diepe waters’ vra Sanet vir Karla om oor ʼn ongeluk stil te bly.
‘BSV’ se Tyson, Alri deel babanuus
“Seisoene kom en seisoene gaan, definitief opgewonde vir die nuwe seisoen.”
Resensie: Olifante deel hul geheime in emosionele dokkie-reeks
Dis die bydrae van spesialiste in olifantoptrede en hul verduidelikings, wat die program onmisbaar vir enige diereliefhebber maak.