Die wendorp sal R1 miljoen se kontant, lugtyd ter waarde van R1 miljoen in die vorm van ’n advertensie, en ’n fees of musiekkonsert wen.
Resensie: Kom verlustig jou in komedie oor baanbrekersjef
Mensig! Is dit nou ʼn lekker reeks hierdie!
‘BSV’: Eerste vroue kry trekpas
“Hy is definitief versigtig met sy hart en hy wil dit vir die regte persoon gee,” het Anja gesê.
‘Jy gaan Hollywood toe’ hoor SA sanger op ‘American Idol’
Dié 16-jarige sanger het selfs vir Katy Perry Afrikaans laat praat.
Britse aktrise maak Kaapse draai vir plaaslike reeks
“Ek is opgewonde om in Kaapstad te wees en hierdie mooi, aangrypende reeks te begin skiet. Suid-Afrika het so baie om aan ’n internasionale gehoor te bied.”
Dokumentêr oor Stella-moorde eersdaags op die kassie
Die vervaardigers van die treffer dokumentêre reeks, “Devilsdorp”, is terug met nóg ’n dokumentêr wat beloof om kykers te boei.
Skokterugkeer van geliefde sepiekarakter
“Dis nooit windstil in Suidooster nie, maar daar is ’n orkaan van drama in die komende maande op pad, en dinge gaan plofbaar raak.”
Deon Lotz, Ira Blanckenberg vir tweede keer kassie-egpaar
“Daar kom nog heelwat drama, lag en trane – moet beslis nie ophou kyk nie.”
‘Everything Everywhere’ maak geskiedenis by SAG-toekennings
Dit is die eerste keer in SAG-geskiedenis dat ʼn enkele fliek vier pryse verower.
Sepiegids: Asems opgehou oor vaderskapstoets in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ speel Tracy nie oop kaarte met Tertius nie, en in ‘Suidooster’ vind Bianca uit dat Carmen kraam en wonder hoe dit Kaashifa gaan beïnvloed.
SA se eie Tarzan laat nie sy Hollywood-drome ontspoor
DeWet du Toit, oftewel Suid-Afrika se eie Tarzan, gesels oor sy grootwordjare saam met sy tweelingbroer op plase in Afrika, en hoe sy liefde vir diere en fiksheid saamgesmelt het om uiteindelik Tarzan te word.
Video: Siya vertel oor lewensreis van stofpaaie tot stampvol rugbystadions
“My hele lewe het onherroeplik verander die dag wat ek die Here leer ken het.”
‘BSV’: Boere, vroue flankeer, leer mekaar ken
“As jy maatjies maak is dit ʼn bonus, maar dit is nie waarvoor ons hier is nie. Ons is nie hier om maatjies te maak nie.”
Sepiegids: Traumatiese ongeluk ruk ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ smokkel Soekie met Conrad se kop en in ‘Diepe waters’ verdiep Meghan en Jacques se vriendskap.
Hollywood: Selena Gomez maak hart oop oor gesondheid; babanuus vir dié glanspaartjie
“Vir enigiemand wat tans deur iets gaan waaroor hulle skaam is: Niemand ken die regte storie nie.”
Skuif nader vir twee dokkies oor ware SA verhale
Kykers kan uitsien na twee dokumentêre oor ware plaaslike verhale wat hierdie Sondag wys.
‘BSV’: Volstruisplaas reeds een vrou kwyt
“Uit respek vir jou en myself, asook vir die ander persoon, wou ek graag in persoon vir jou kom sê dat ek besluit het om nie op die plaas aan te bly nie.”
Video: Liefde wen op ‘Wie word ʼn miljoenêr’
Drie bekende paartjies het hul algemene kennis Woensdagaand op ʼn spesiale episode van kykNET se Wie word ʼn miljoenêr op die proef gestel.
DStv-pryse styg ‘minimaal’
“Ons verstaan dat gebruikers ná die pandemie steeds onder druk is, en die voortslepende beurtkrag maak dit nie makliker nie.”
Video: Dié losie nou ‘Toks & Tjops’ se nuwe tuiste
“Wat ’n beter manier is daar nie om so ’n propvol sportjaar af te skop, as met ’n nuwe baadjie vir ‘Toks & Tjops’ nie.”