“Wat ’n beter manier is daar nie om so ’n propvol sportjaar af te skop, as met ’n nuwe baadjie vir ‘Toks & Tjops’ nie.”
Sepiegids: Kan Zoe ʼn geheim hou in ‘Suidooster’?
In ‘Arendsvlei’ beplan Rachel en Anthony hul volgende stappe teen die Cupidos, en in ‘Diepe waters’ reik Johan na Christelle uit.
Nuwe dokkie wys hoe Silwerskermfees SA-flieks vlerke gee
“Die Silwerskermfees speel ’n uiters belangrike rol in die voortbestaan van die Afrikaanse en Suid-Afrikaanse rolprent- en televisiebedryf,” sê Waldimar Pelser, M-Net Direkteur: Premium Kanale.
Dié Valentynsfliek bied ‘boodskap van hoop’
“Die liefde is daar waar jy dit die minste verwag.”
7 kitsfeite oor jongste ‘Toks & Tjops’
Hier is sewe feite oor die jongste seisoen van Toks & Tjops voordat jy later vanaand voor die kassie, of eerder by die losie, inskuif.
‘BSV’: Dié vroue gaan plaas toe
Vanjaar se topvyf-boere van Boer soek ʼn vrou het elkeen in Donderdagaand se episode drie vroue saam met hulle plaas toe genooi.
Hokaai, dié meisie verken SA vir ʼn tweede seisoen
“Ek wou nog altyd nuwe plekkies sien en verken. Ek was maar nog altyd nuuskierig.”
Video: ‘Mooiweer en warm’ word vir dié kykNET-reeks voorspel
Maroela Media het agter die skerms van “Mooiweer en warm” ingeloer en met ʼn paar van die akteurs oor die reeks gesels.
Laaste SA ‘Idol’ vanjaar aangewys
Die Suid-Afrikaanse weergawe van die gewilde talentsoekprogram sal vanjaar vir die laaste keer van ʼn opkomende kunstenaar ʼn ster maak.
Sepiegids: Kupido heel aktief in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ kom Ewa tot ʼn ontstellende ontdekking en in ‘Diepe Waters’ is daar ʼn groot uitval tussen Karla en Nina.
Doyenne van teater nou in ‘Binnelanders’
“Dit is lekker om ’n bietjie misterie na die tafel te bring,” sê Antoinette Kellerman oor die karakter wat sy in dié die gewilde kykNET-sepie speel.
Hollywood: ‘Dr. Phil’ groet na twee dekades op kassie
“Ek is geseënd met meer as 25 jaar in dagtelevisie.”
‘BSV’: Blitsafsprake laat boere bloos
Die vyf boere op vanjaar se seisoen van Boer soek ʼn vrou het behoorlik gebloos tydens hul ontmoeting met die tien vroue wat hulle gekies het uit stapels briewe wat hulle ontvang het.
Sepiegids: Soekie wil die pad vat in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ worstel Nazeem met sy gevoelens, en in ‘Diepe waters’ is Anja ontevrede met Rossouw se aksies.
Luister: Anton Dekker, juweelstem in Afrikaanse skatkis
Op 13-jarige ouderdom was sy stem reeds sterk en bulderend, net soos dié van sy pa en twee broers, vertel die akteur en stemkunstenaar Anton Dekker in Maroela Media se ateljee.
‘Housewives’ van Pretoria se Rhona: ‘Ek was nog altyd eg’
Rhona Erasmus gesels met Maroela Media oor haar kinderdae as kaalvoetkind van ʼn klein dorpie wat haar voete in die stad moes vind, wat sukses vir haar beteken en haar ervaring op ‘Real Housewives’.
Geloof anker ‘BSV’ se pittige vroueboer
“Dit is vir my ʼn riem onder die hart dat ek onbewustelik ʼn platform soos Boer soek ʼn vrou kon gebruik om vroue te inspireer om te wil boer, en mense te inspireer om vreesloos hulle geloof uit te leef.”
Resensie: Kragtoer-reeks knel soos ʼn doringdraad
ʼn Gemeenskap kry swaar en kinders word mishandel. Dan begin die kleintjies die een ná die ander verdwyn. Hoekom?
Foto’s: Hier is ‘BSV’ se topvyf-boere
Vanjaar se gewildste boer kom van Ottosdal in Noordwes.
Matriekseun (18) wen duisende op kennisprogram
Nie eers Rian van Heerden se ysterblik en bekkige aanbiederstyl het dié jong man van stryk gebring nie.