“So sluit ek en Johan die ongelooflikste jaar van baie opwinding, verandering en aanpassings af met die grootste geskenk van bo.”
Kiki, Mel suiwer die lug
“Ek het nie gedink jy sal ooit vir enigiemand jammer sê nie.”
Afrikaanse komediereeks spot met oud word
“Die goue draad van vereenselwiging wat deur die episodes loop herinner ʼn mens dat ons ʼn bietjie mag lag oor presies hoeveel ons almal eenders is.”
Sepiegids: Dwelmtoetse laat swemmers kriewel in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ beplan Tracy ʼn geldinsameling waarby Conrad betrokke wil raak, en in ‘Suidooster’ is daar nie ʼn lig in die tonnel vir die Samsodiens nie.
Kaapse waaghals skitter in gewilde Netflix-reeks
“Die hele reeks was ʼn droom wat bewaarheid is.”
Geniet dié reekse, flieks die vakansie
Maak ’n lekker groot bak springmielies en skuif voor die kassie in om die kykstof wat jy deur die jaar misgeloop het, op te vang.
So vier ‘Welvaartskeppers’ se Botha-broers hul Kersfees
Maroela Media het met Geo en PJ Botha van “Welvaartskeppers” gesels om te hoor hoe hulle Kersfees vier en wat 2023 vir hulle inhou.
Kiki klaar met Pretoria en die drama: ‘Ek’s uit’
“Wil jy ons almal nooit weer sien nie?” vra Mel. “Nee,” antwoord Kiki ongeërg.
Vraatkyk dié SA kykstof hierdie vakansie
Die vakansie kan lank raak, veral as jy met Jan Tuisbly se karretjie ry.
Sepiegids: Steve wil baklei vir sy hartsbegeerte in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ stoei Rhafiek met sy gewete en in ‘Arendsvlei’ sukkel Ruby om Oumie Gladys se samewerking te kry.
Veelsydige Rian sê hy wil nooit verveel
“As mense kla, dan stel hulle tog belang, en ek kan nie aan een ding dink wat ek al gedoen het waaroor mense nie gekla het nie.”
Hollywood: Kletsprogram se platejoggie sterf; Harry en Meghan laat (weer) die wêreld gons
In dié reeks vertel die koninklike egpaar, wat deur die jare heen ’n liefde- en haatverhouding met die kollig gehad het, hul storie van samekoms, uitdagings en oorwinnings.
Een man, vier honde en ʼn Oekraïense uittog
“Ons gaan saam, of ons gaan nêrens.” War Dogs and I vertel die verhaal van Kobus Olivier, Suid-Afrikaans gebore uitvoerende hoof van Oekraïne Krieket, wat alles moontlik gedoen het om sy honde veilig te hou toe die eerste bomme begin val.
Warm gloed straal uit nuwe Kersfliek, sê Roeline Daneel
Wanneer Jó leer dat sy goeie goed moet doen sodat goeie goed weer met haar kan gebeur, begin sy planne beraam om Kersgeskenke by die rykes te steel en aan arm kinders uit te deel.
‘Rhona is behep met Peet’
Rhona probeer om by Mel uit te vind waarom Peet destyds van die regsrol geskrap is.
‘My Kitchen Rules’-wenners: ‘Kos is in ons vriendskap se DNS’
“Ek glo dit het vir ons ’n hupstoot gegee om op die ou end die kompetisie te wen.”
Stromingsreuse neem voortou met Golden Globes-benoemings
Disney+, Netflix en HBO het die voortou met benoemings geneem.
Sepiegids: Danni is skoonveld in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ het Ewa vir Steve nuus oor Sani, en in ‘Diepe waters’ is Anja bekommerd oor Rossouw.
Hollywood: ‘Wednesday’ neem voortou op Netflix; Trevor Noah se plaasvervanger is…
Ná twee weke is ‘Wednesday’ nou met ’n allemintige 752,52 miljoen kykure in die derde plek op Netflix se algehele ranglys vir Engelse reekse.
Video: Appel kuier by ‘Binnelanders’
Die dokters en verpleegsters van Binneland Kliniek skuif vanaand hul stetoskope en uniforms opsy vir ’n heerlike sokkie saam met die kunstenaar Appel.